9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 206 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pinnacle Drive 206 is 'n kontemporêre selfsorghuis in Pinnacle Point, Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende en spog met 'n pragtige see- en gholfbaan-uitsig.
Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n pragtige uitsig oor die see en gholfbaan en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus TV-sitkamer met 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n platskerm-TV DStv, met stroomgeriewe en gratis, onbeperkte WiFi. Die TV-sitkamer lei na nog 'n sitkamer met 'n ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n pragtige uitsig.
Op die stoep is daar buitemeubels en 'n swembad. Die huis is met 'n omsetter toegerus in geval van kragonderbrekings. Parkeerplek vir 4 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 206 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Drive 206 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
206 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang