+51
Selfsorg in Pinnacle Point

Pinnacle Lodge 108

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sue D
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Ek was daar vir 'n begrafnis, maar die verblyf was baie lekker. Die huis is mooi en netjies, en ek sal dit beslis aanbeveel. Ons het 'n probleem gehad Vrydag aand, en my niggie kon nie inkom nie omdat hulle nie 'n kode gehad het vir hul kar nie. Ek het laat aand gebel, want ek het nie geweet dat jy 'n kode per voertuig moet hê nie, en hy was awesome en het 'n kode gestuur. Dit was na 10 die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker huis. Veilig, netjies en als wat jy mag nodig kry. Verblyf was heerlik. Huis was skoon en baie netjies. Sal beslis weer daar gaan kuier. Die enigste probleem: die parking is baie steil vir my klein karretjie. My kinders se kar het baie lekker die bult uitgery. Ek moes maar so skuins parkeer, anders hardloop my karretjie agteruit. Sal beslis die huis aanbeveel vir menige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ons sal dit beslis aanbeveel! Dit was heerlik! Baie skoon, goed toegerus, lekker braai-area en lugverkoelers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Heerlik, pragtig, rustig. Spa gedoen onder. Kom definitief terug met familie. Geen lekkasies gekry nie. Blindings baie stof op. Verder heerlik gekuier. Ons Sondag vroeg uit gecheck agv van vliegtuig reëlings. Weet net nie hoe warm water gewerk het nie. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2026

Well worth it. Great venue, clean and well maintained. Will definitely use again. The agent was very helpful, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beste wegbreek, eksklusief. Uitstekend toegerus en geleë in 'n fantastiese golf landgoed. Die sonkamer is 'n absolute wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig en baie lekker ontspan. Baie lekker, netjies en luuks. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was one of the more enjoyable stays we've had. Absolutely stunning place. We had a really enjoyable stay. The place was absolutely beautiful and extremely neat. It was so peaceful, my husband and I did not want to leave there. Check-in was a breeze as both Jaco and Elton responded almost immediately. We will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzi V
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm, comfortable, convenient, secure, good value. It was a perfect place to spend the night before our game of golf. It's a very well-equipped lodge with very comfortable beds. Extremely clean, very secure, it had WiFi, a huge television with DStv, a comfortable lounge suite, a lovely sunroom with built-in braai, a garage to store our bikes and golf clubs in, and vehicle access to the lodge (in previous years one had to catch a shuttle down to the golf lodges which was a pain - now you can park your vehicle at the lodge).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Pinnacle Point, Unit 108 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6925a0f2f0d19753b18c302a23d3ec790b03cf5c937a235d34e2ef5c1fecb9e146b3c8f1daf0f53c5c644df51bdb337fda00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 1 Pinnacle Point Unit 108 Pinnacle Point Lodge 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197730723933 22.089984196246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang