+40
Selfsorg in Pinnacle Point

Pinnacle Point Golf Estate 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dalene O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig, mooi uitsig en pragtige villa! Uitstekende verblyf met baie goed toegeruste eenheid. Die slaapkamers op twee verskillende vlakke maak dit baie privaat vir vriende of familie met groot kinders om te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Die beste en sal dit vir almal aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Goeie waarde vir geld. Alles skoon en netjies, goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Baie dankie, Ansa! Ons is so bly jy het die villa geniet, en natuurlik die uitsig. Dit beteken baie! Hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

David I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely two bedroom property with views of the ocean. Clean, quiet and perfect for us. All facilities in place and very easy to enter the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Thank you! We’re so glad the property was perfect for you and that everything was easy and convenient. We’d love to welcome you back anytime!

Milton F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Amazing! Our stay was awesome. Just a pity it was so short. The house had everything we needed and so much more. The host was incredible too and helped me put an amazing weekend together. Very helpful. Really loved what the house had to offer. Definitely one for the books.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Excellent accommodation. The apartment was exactly as described, excellent furnishings, very comfortable beds. Spotlessly clean. Well-equipped kitchen and utensils. Would most certainly recommend and return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Crystal K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

The real home away from home experience at 5 star status. I had an exceptional week, the place was magnificent, the host was superb with everything as well as her in-laws, Valerie is a beautiful lady. The accommodation was of 5 star status and the place has everything in it. We will definitely be back and it is really very centrally situated if you want to visit the Garden Route. And we were very blessed to have had some surprise visits from the beautiful animals roaming around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Thank you so much, Crystal! We are thrilled to hear you had an exceptional week. It was a pleasure hosting you, and we’re so glad the surprise animal visits added to your experience. We would absolutely love to welcome you back anytime!

Andries M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Rustig en luuks met alles wat nodig is. Uitstekende wegloopplek. Met alles wat jy nodig het en mag kry. Netjies en luuks. Goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Baie dankie! Bly julle het die villa goed toegerus gevind. Hoop om julle weer te sien!

Natacha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Prefekte verblyf. Baie lekker gebly, alles gehad wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Beste Natacha, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat julle alles geniet het en ’n lekker verblyf by die villa gehad het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms by Pinnacle Point te kan verwelkom.

Annelize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlike rus vir die siel week in mooi omgewing met heerlike verblyf. Die villa was pragtig en skoon en so goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelien
Pinnacle Point Golf Estate 3
Beste Annelize, Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat julle die villa pragtig, skoon en goed toegerus gevind het, en dat julle ’n heerlike verblyf gehad het. Dit sal vir ons ’n groot plesier wees om julle weer in die toekoms te verwelkom. Julle is enige tyd weer baie welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Pinnacle Drive, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7cd1daad46918ef2597abb160b5c422932153a00197332a2a40799cf609b60a7df889d5c36a0aea63e3fd5c209023db7397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 1 Pinnacle Drive Mossel Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.197058492878 22.096256138211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang