Pinnacle Point Golf Villa 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pinnacle Drive, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pinnacle Point Golf Villa 3 is 'n selfsorg-eenheid in die Pinnacle Point Golf Estate met die see in die agtergrond.
Hierdie woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitkamer, 'n eetkamer en 'n kombuis. Dit het ook 'n omsetter wat krag aan die WiFi, TV en ligte verskaf.
Die hoofslaapkamer is onder geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is bo geleë en het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, asook eetgerei en breekware. Die eetkamer bied slaapplek vir 4 gaste en lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi. Die villa het ook 'n omsetter wat die TV, WiFi en ligte aan die gang hou tydens beurtkrag.
Daar is 'n ingeslote patio met 'n ingeboude braai en 'n tafel met sitplek vir 4.
Pinnacle Point spog met 'n wêreldklas gholfbaan, een van die top 10 nuwe bane ter wêreld, wat sedertdien onder die top 10 bane in Suid-Afrika gereken is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Pinnacle Drive, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Golf Villa 3 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pinnacle Drive, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang