8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pinnacle Point Lodge 21 is 'n pragtige vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand op die Pinnacle Point Estate bied. Die huis is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n groep gholfspelers wat op soek is na luukse verblyf.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 2 eetareas en 'n sitarea met 'n kaggel en 'n slim-TV met stroomdienste. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om programme te stroom. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea bied via skuifdeure toegang tot 'n onderdakstoep waar daar ook stapeldeure is wat heeltemal kan oopskuif - ideaal vir alle weerstoestande. Die stoep het ingeboude braaigeriewe en 'n panoramiese see-uitsig en dit lei na 'n tuin waar die kinders kan speel. Buite-parkeerplek word voorsien. Die huis is stapafstand vanaf die gemeenskaplike swembad, plonspoel en klimraam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Lodge 21 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang