Pinnacle Point Penthouse
8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pinnacle Drive, block 14 unit 5, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pinnacle Point Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim dakwoonstel in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die see, 'n eetarea, asook 'n privaat plonspoel en 'n braai-area. Verder kan gaste op die onderste verdieping gebruik maak van die gemeenskaplike swembad wat deur gaste in 3 ander villa's gedeel word.
Veilige kerlderparkeerplek is op die perseel beskikbaar
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pinnacle Drive, block 14 unit 5, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pinnacle Drive, block 14 unit 5, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang