Pinnacle Point Villa 25
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mossel Street, Pinnacle Point Beach and Golf Resort Villa 25 Unit 2, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pinnacle Point Villa 25 is 'n lieflike selfsorgwoonstel, geleë in die veilige Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.
Die Villa se uitleg is gespasieër oor 3 vloere met trappe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat (hierdie 2 slaapkamers is op die boonste vloer). Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed (geleë op die grondvloer). Al drie die het ensuite-badkamers en is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met gedeeltelike see-uitsigte, 'n braai en 'n buite-eettafel geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, toegang tot 2 klein strande, 'n restaurant op die perseel, 'n 18-putjie gholfbaan en die La Vita Spa. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
‘N pendeldiens golfkar is beskikbaar vanaf die parkering/voertuie na die Villa’s.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mossel Street, Pinnacle Point Beach and Golf Resort Villa 25 Unit 2, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mossel Street, Pinnacle Point Beach and Golf Resort Villa 25 Unit 2, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang