+52

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal, met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gemaklike bed-en-ontbyt of selfsorg-gesinsverblyf aan die reisiger wat die rustigheid van die platteland wil ervaar.

Die verblyf bestaan uit kamers of eenhede met slaapplek vir 2-8 gaste. Alle verblyf het en suite-badkamergeriewe.

Verblyf word aangebied in 7 Bed-en-ontbytkamers, 2 Selfsorg-gesinseenhede vir 4, 1 Selfsorg-gesinseenheid vir 8, die Bruidsuite (Kamer 17) en die Uitvoerende Bruidsuite (Kamer 16).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Marleen B
Saam met vriende
5.0
Lieflike plek, baie gerieflik geleë. Plaas maar tog naby genoeg aan die dorp. Ons het baie lekker gebly!
Nov 2025
Tanya L
Saam met vriende
5.0
Als wat jy nodig het. Dit was perfek vir die een nag, naby aan winkels en restaurante. Dit was netjies en skoon. Ek sal Plaaskombuis enige tyd aanbeve...
Sien meer
Nov 2025
Sanet W
Saam met lewensmaat
5.0
Was slegs vir een aand daar maar was gerieflik, skoon en rustige atmosfeer. Heerlik, gemaklik en veilig.
Nov 2025
Etzard G
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie nice en goed versorg. Was baie netjies en goed versorg.
Sep 2025
Juandre B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, very happy. Very nice, very neat and clean. Friendly owners and staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Plaaskombuis Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang