Meyerton Akkommodasie by Plaaskombuis Country Estate | LekkeSlaap
+33

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gerieflike B&B-, selfsorg- en gesinsverblyf aan reisigers wat graag die rustigheid van die platteland wil ervaar.

Ons B&B bestaan uit 10 dubbelkamers. Al ons gastehuis-verblyf het en suite-badkamers, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Alle kamers word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike plaas-ontbyt en -aandete is op versoek beskikbaar. Let asb. dat ontbyt net tussen 07:00 en 09:00 soggens bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Plaaskombuis Country Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Plaaskombuis Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaMrRfXqmtDUoKm61brKLwkkZGTaPlUfBExEKQ9IP9PKS861oQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za