Platbakkies Farm Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok.
Dié toevlugsoord bied 'n huis, 'n kothuis en kampeeropsies. Die huis beskik oor 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis is ingerig vir 2 gaste.
Albei eenhede beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of etenstafel geniet. Hulle is ook welkom om van die bordspeletjies gebruik te maak.
Die wildkampeerplekke laat gaste toe om hul gunstelingplek op die plaas wat omring word deur wild te kies om kamp op te slaan. Die plaaskampeerplek is nader aan die perseel en dit het gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kragpunte is beskikbaar. Die area bied 'n pragtige uitsig oor die Boesmanlandvlaktes en op die Namakwalandse koppies.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is selfsorg en maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gesinspakkette is ook beskikbaar.
Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid diere en daar is baie aktiwiteite, soos plaasaktiwiteite, wandel, fietsry, wildritte, voëlkyk of daguitstappies in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Platbakkies Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap