Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platberg Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 159

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 123 resensies vir Platberg Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Henson F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F
Enkelreisiger

Gemaklik.

Baie dankie vir die geduld.

Maria R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria R
Saam met vriende

Mooi, ruim, skoon en netjiese plek.

Hulle gaan die matras moet vervang. Die plek is mooi, ruim, skoon en netjies. Daar was 'n fout met die gasgeiser wat hulle herstel het, maar die water was die oggend weer af, en daar was ook 'n fout met die sekuriteitshek. Ek het die gasheer ingelig van die hek.

Magnus P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magnus P
Gesin met klein kinders

Voldoende.

Plek was skoon en netjies. Maar het ongelukkig opgraderings nodig. Warm kraan is wisselvallig (gas) en spieël gebreek, lakens is oud, beddens deur geslaap. Ons was net daar vir die een aand. Oom wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam.

George S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Gesin met klein kinders

Perfek vir familie met kinders.

Ons 2de keer wat ons hier oornag het, altyd skoon, altyd netjies, altyd vriendelik. Perfek vir familie met kinders.

George S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, vriendelik en warm.

Ons het met 2 kinders gereis (2 en 4) en die eenheid was perfek vir ons gewees. Ruimte, skoon, warm. Was baie goed ook ontvang, en sal enige tyd weer hier slaap.

Elmarie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C

Skoon, gerieflik en gemaklik.

Gerieflik en gemaklik. Veilige parkering. Alles wat jy nog nodig het vir ʼn oornag plekkie. Gasheer doen baie moeite om gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Petro P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro P

Pragtige, nuwe eenheid, met alles wat benodig word.

Persoonlik verkies ek rustiger en stiller slaapplekke, verder vanaf die snelweg.

Elmarie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C

Gerieflik en gemaklike skoon verblyf.

Kon lekker uitrus vir die 2de gedeelte van ons reis oppad see toe.

Henrike R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrike R
Saam met vriende

Ons het baie lekker oorgebly en sal weer daar oorslaap.

Lieflike, skoon en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Lizinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizinda L

Ons het dit geniet al was dit een aand.

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oornag. Die plek was netjies en skoon.

Jannie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal sterk aanbeveel.

Ons Jack Russel was saam. Die eenheid het 'n aparte deel van die erf gehad waar die hond kon rondloop. Definitief dierevriendelik. Eienaar het ons vriendelik ontvang.

Willem D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangename verblyf.

Die woonstel is naby aan die snelweg geleë en is maklik bereikbaar.

Elmien P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P

Was baie lekker en netjies, daar was 'n water probleem.

Ons het baie lekker gebly, al probleem was dat as die kamer langsaan gestort het, het ons kamer geen water gehad nie, en moes ons wag om te kan stort. Diens was tops en sal weer daar bly.

Tertia R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad.

Liz F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

By my moeder gaan kuier en in eenheid 2 gebly.

Ons het al 'n paar keer by die plekkie gebly. Alles is baie skoon en netjies. Dit is in 'n rustige gedeelte van die dorp. Daar was iemand om ons daar te verwelkom toe ons daar aankom. Hulle is altyd beskikbaar as jy hulle benodig. Daar is genoeg warm komberse as jy dit nodig het, elektriese kombers op die bed. Gasverwarmer.

Zanet K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanet K
Gesin met klein kinders

Gemaklik, waarde vir geld.

Francois het uit sy pad gegaan om ons verblyf heerlik te maak. Elektiese komberse en gasverwarmer was 'n fees! Verblyf was regtig heerlik.

Hayley M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Gesin met tieners

Overnight stop to and from a sporting event in Parys.

Brilliant location for an overnight stay. Great value for money. The host was very helpful in sorting out the hot water. As it is a gas geyser needs to run for a while before getting hot but then piping hot.

Susan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Onvergeetlik.

Puik beddens, lekker warm.

Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met vriende

Gerieflik.

Die hoofslaapkamer het baie na rook geruik, ek dink die mat was nie baie skoon nie, die wasbak was los, nie sleg vir 'n oorslaap nie.

Platberg Self-catering se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons was weekliks ons matte. Kan u ook bevestig water wasbak is los, ek het self gaan kyk en geen los wasbak in eenheid nie. Dit is ook die eerste keer dat ons klagte kry dat 'n kamer na rook ryk aangesien al ons kamers nie-rook kamers is en daar ook buite die eenhede rook areas is.

Platberg Self-catering
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriedelike gasheer, waarde vir geld.

Ek en my vrou het net een aand oorgeslaap, maar die eenheid was baie mooi binne, netjies, het baie slaapplek gehad. Dit was 'n wintersaand en die bed het 'n elektriese kombers gehad wat 'n lekker verrassing was.

Triecha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Triecha M
Saam met vriende

Lekker plekkie.

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en skoon. Ons sal weer terug wees.

Triecha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Triecha M
Saam met vriende

Skoon, lekker gasvry verblyf.

Verbly was baie netjies en skoon. Die plek het 'n kragopwekker wat lekker was met die beurtkrag. Ons sal weer terug wees.

Sharon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, close to all that you need.

Flat itself was great, clean and all that you needed for an overnight stay was available. I was even given a small gas stove for coffee during loadshedding times. Generator used too. Friendly and worth its price. Would gladly return.

Nicolene F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F
Gesin met tieners

Waarlik uit hulle pad gegaan om ons te help met loadshedding.

Het geskakel en my gehelp met vleis wat ons vervoer het. Uitstekende diens.

Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese oornagplek.

Eienaar doen moeite met beurtkrag, gasstoof, kragopwekker en lampies.

Marius S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was lovely.

Wonderful place. Clean and safe.

Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie tevrede.

Moeite gedoen met kragonderbreking en om warm water te hê. Sou net 'n gasstofie in eenheid wou hê vir koffiewater.

Nick C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick C

Gemaklik, behulpsaam en vriendelik.

Net wat mens nodig het om jou te laat uitrus na die lang pad. Gasheer baie vriendelik en bedagsaam. Eenheid was skoon en netjies. Die melk in die yskas was 'n bonus.

Mari B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Troeteldiervriendelik indien vooraf gereël. Erf is toe so honde kan nie wegraak nie. Die mense was vriendelik en die diens baie goed. Ons kon eers laat daar aankom en hulle het ons sonder probleme gehelp. Dit is wel soos elke plek in Harrismith, relatief naby aan die hoofpaaie. So hier en daar hoor jy 'n vragmotor of twee, indien jy lig slaap kan dit dalk pla.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
Corrie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met vriende

Bekostigbare oornagverblyf.

Ons was tevrede met die oornagverblyf.

Sune W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Waarde vir geld, generator. Alles en nog meer as wat ons nodig het. Sal beslis verblyf aanbeveel.

Carolina N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oornag, ja.

Rustig, niks regtig vir kinders nie.

Erik D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Mooiste plekkie. Skoon en netjies. Veilig.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Amanda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, sal weer wil oorslaap.

Als was skoon, netjies, net wat nodig is vir 'n oornagstop. Bekostigbaar. Baie dankie.

Celeste H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste H
Enkelreisiger

See stars.

The shower had no door to close and the bed was really uncomfortable.

Platberg Self-catering se terugvoer

Thank you for your feedback. For the bed, it is a brand new bed and has not had any other complaints about the bed.

Platberg Self-catering
Kobie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar besķik oor alles wat nodig is.

Lekker gebly, dankie.

Ananda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda D
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaapplek as jy op pad see toe is.

Baie netjies en goed geleë.

Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike koue dag gewees. Gelukkig was daar 'n verwarmer, en elektriese komberse. So ons kon lekker snoesig slaap. En die bonus was dat ons hondekinders welkom was.

Ons het oorgeslaap by Platberg op pad Suidkus toe. Dit maak die volgende dag se ry net baie korter. Die tarief is ook regtig bekostigbaar. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Jeanette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik. Alles wat nodig was daar. Lekker warm geslaap. Dankie.

Daar was koffie, tee, melk ens. Genoeg eetgerei. Houer met vars water. Was netjies en skoon.

Francois T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornagverblyf.

Dit was skoon en netjies en het baie vriendelike personeel, sal die plek definitief weer gebruik.

Natasha B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met vriende

Clean and spacious.

This is our 2nd time at Platberg and we enjoy it every time. We were 4 people and there was plenty of space. We will definitely stay over again next year.

John K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Gesin met tieners

Baie mooi plek, was skoon en netjies.

Ons het 'n oornagplek gesoek waar ons ook met ons boswa kon stop. Die eienaar het gesê dat daar genoeg plek is en ons kon die boswa veilig langs ons voertuig parkeer.

Willie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker en gerieflik.

Behalwe vir die trappies binne en buite die kamer en die Toilet se deur wat aan die afbreek is en die spasie in die toilet/stort is beperk.

Sharon R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Gesin met klein kinders

Was n plesier om te oornag. Sal definitief aanbeveel aan familie en vriende.

Netjies, ruim en voorwaardelik 'n plesier om in te bly.

Johannes E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes E
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees.

Baie vriendelik ontvang deeur die gasheer. Plek netjies en skoon gewees. Rustige omgewing.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus.

Alles wat 'n reisiger nodig het is daar.

Willem S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net warm.

Kamers kan doen met aircons.

Alicia H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Gesin met klein kinders

Goeie diens en beslis 'n ruim woonstel!

Ons het 'n 5-slaapkamerwoonstel gehad wat baie ruim was. Badkamer skoon en baie ruim.

Melissa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens is tops!

Die netjiese, gesellige plekkie is 'n fantastiese oorslaapplekkie vir 'n kuier in Harrismith. Persoonlike kommunikasie om reëlings vas te maakvwas 'n wenner en het my stem gewen om weer te gebruik indien daar geleentheid is.

Welma V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V
Gesin met klein kinders

Eenheid 2 is lieflik.

Ons het laat gearriveer en baie vroeg weer gery. Baie gerieflik om self te kon in en uit check.

Neasa H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neasa H
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het heerlik oornag. Eenheid was skoon, netjies en modern.

Annemie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Netjies, gerieflik, veilig en lekker!

Ons het al meermale by Platberg oorgeslaap en dis elke keer 'n baie positiewe ervaring. Alles is skoon, netjies, gerieflik en in werkende toestand. Die perfekte oorstaan tydens 'n lang reis na en van 'n vakansiebestemming.

Charles S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Ongelooflike kliëntediens. Hulle het nie geskroom om ons na 'n ander, lieflike plekkie te skuif nadat hulle ons nie kon akkommodeer nie.

Hulle het onvoorsiene kragprobleme gehad, maar ons na ander verblyf geskuif waar ons hartlik ongvang is. Op die koop toe het ons 'n wonderlike ontbyt ook gekry. Ons hondjie was welkom. Die diens was baie gasvry en vriendelik met 'n baie mooi slaapeenheid. Baie dankie aan Skylight Lodge dat julle ons met liefde ontvang het.

Frans B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese bekostigbare verblyf.

Ons is goed ontvang deur Francois. Die verblyf is netjies en naby die N3. Sal dit aanbeveel vir oornag-fasiliteit.

Drieka L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Baie netjies, veilig en vriendelike diens. Sal net aanbeveel dat daar na enkelbeddens se matrasse gekyk word.

Hanlie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik maar net te naby aan hoofpad.

Trokke is baie bedrywig.

Frederik V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Alles was daar wat jy benodig. Beveel definitief aan.

Was vriendelik ontvang en alles was in plek.

Janiete V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en die eienaar is baie behulpsaam.

Die kamer was baie skoon en netjies. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Lizel-mari S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel-mari S

Baie netjies, skoon en vriendelike mense

Ons het baie lekker warm geslaap op ’n baie koue aand. Die 2 trappe is net bietjie moeilik vir ou mense, maar verder beslis 1 van die beter verblyfplekke in Harrismith en sal ons beslis weer daar gaan kuier. Bly ons het van hulle uitgevind!

Annamarie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slotte benodig aandag en is moeilik om te werk.

Aangenaam. Elektriese kombers het ongelukkig net krag aan een kant van die bed.

Sue R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly by Platberg ─ al was ons verblyf regtig baie kort.

Kamers ruim, maklik om te kry.

Bianca F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie.

Baie netjiese plekkie. Mooiste tuin met die mooiste rose. Eenheid 1 se badkamer is pragtig en ruim. Eenheid 3 het met die reën bietjie ingelek. Stel voor dat julle daarna kyk. Was bitterkoud die aand wat ons daar geslaap het. Maar elke bed het 'n snoesige warm lamskombers gehad. Vreeslik lekker warm geslaap. Baie dankie.

Gasant E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gasant E
Besigheidsreis

All I need was a place to make a meal and sleep over, no fancy stuff, just the basics.

No proper kitchen. Washed plates in bathroom hand basin. Shower floor not graded properly towards outlet, always standing water in shower.

Lynette H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n mooi uitsig en baie netjies.

Die dorp se krag was af en was daar darem 'n generator! Die eienaar het uit sy pad gegaan om seker te maak alles is reg.

Elmien P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon

Kan dit aanbeveel - vriendelike diens.

James W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always relaxing.

Stay was really nice and quiet. Really enjoyed it. The only problem was the shower sprayed the water all over.

Desiree J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree J
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf.

Pragtig netjies en skoon. Waarde vir geld.

Jeanne H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and tidy, but disappointing.

By no stretch of the imagination self-catering. Go prepared to eat out. Kettle and microwave. Camping stove and camping kettle. No pots or pans. No place to wash dishes. Cups and plates were washed in the bathroom basin. Not the ideal.

Platberg Self-catering se terugvoer

The unit that you booked says on its description exactly what's inside the unit, you booked the budget unit that's the cheapest one. However, there is a more expensive unit that has a full kitchen with a stove etc. There is also no need to wash any dishes as the unit gets serviced every day. The unit also has a fridge inside and the little camping stove and kettle are there only for emergencies like for example load shedding so that at least you can still enjoy a cup of coffee etc.

Platberg Self-catering
Magda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Gesin met tieners

Baie aangenaam, het net oornag. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Vriendelike en behulpsaam en skoon en netjies.

Roodesh D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roodesh D

Well established, owner very friendly.

Owner very friendly, place was neat and tidy to our satisfaction.

Riana P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met vriende

Baie mooi en netjies.

Baie dankie aan Francios vir sy vriendelikheid, asook vir sy pa vir die vinnige hulp. Ons het ons verblyf baie geniet. Die gratis WiFi en DStv ook 'n bonus. Die tuine is pragtig en die woonstel was netjies en mooi skoon. Ons sal definitief weer daar kom oorslaap en mense aanbeveel om soontoe te gaan.

Carmen K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen K
Gesin met klein kinders

Vriendelik, Afrikaans

Lekker geslaap. Mooi area.

Annemie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

'n Rustige hawe na die dag se reis.

Ons het heerlik gerieflik en rustig gebly. Alles was puik. Sal beslis weer op pad na die Suidkus.

Elizabeth K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Saam met vriende

Heerlik en vriendelik.

Baie mooi verwelkoming en het sommer tuis gevoel die plekkie was ook baie skoon.

Gerhard C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op die berg en kruis gehad.

Daar is beslis kleinighede waaraan aandag gegee moet word - ons gaan dit egter persoonlik opneem met die eienaar in plaas van om dit hier te doen.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
Jacqueline D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline D
Gesin met klein kinders

Safe, clean, convenient.

The unit was clean, neat and felt safe. Maybe a little impersonal, and I could not figure out how to work the oven, but otherwise very suitable for an overnight stay with small children.

Marlene R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Very neat and safe.

The lady who checked us in was very friendly and helpful. The unit self-catering flat is spacious, and we really liked it. It was very hot when we got there and we were looking forward to some ice-cold water. However, there was no cold water in the fridge or ice trays to make cold water. So the one suggestion I have is that they should provide ice trays and a bottle with cold water in the fridge. I would definitely recommend Platberg Self-catering.

Hanlie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

No complaints at all!

See stars.

Herman C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon stil en Afrikaans.

Goed. Skoon en veilig.

Joachim R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n goeie gastehuis.

Die gastehuis is netjies en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Lelanie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mense is baie behulpsaam.

Die gastehuis was werklik waarde vir geld. Die paaie is vrot en vol gate deur die dorp en kort baie dringend aandag. Die natuurskoon is pragtig.

Alecia D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia D
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie vriendelike ontvangs.

Chris S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjiese oornagfasiliteite.

Bestuurder baie behulpsaam met uitwysing van winkels in Harrismith en eetplekke.

Erika E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Eienaar baie behulpsaam.

Was in 'n baie rustige omgewing. Goeie oornagplek.

Terry W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie oulike plekkie en ons was baie vriendelik ontvang.

Platberg Self-catering is perfek vir ons gewees. Ons het daar oorgeslaap op pad Durban toe en dit was heerlik.

Jana Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana Z
Gesin met klein kinders

Lekker oornagplek wat jou sak pas.

Mens kry goeie waarde vir geld.

Estelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L
Gesin met tieners

Die kamers kort so bietjie verf, maar ons is hartlik ontvang en al was die krag af is daar moeite gedoen sodat ons kon warm stort en ligte het.

Oor die algemeen was die plek skoon en netjies.

Gavin R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met vriende

Very good and value for money.

It was clean, well-located and just what we needed. We had a hot shower and the beds were comfortable.

Bernice G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G
Gesin met klein kinders

Perfek!

Baie dankie, ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar oornag. Enigste voorstel is dalk klein mikrogolf, veral vir mense met kinders. Maar ons het dit baie geniet. Groot en gerieflik!

Jacobuspietermartin M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobuspietermartin M
Saam met vriende

Great central place to stay!

Nice and spacious, safe place to stay with secure parking. We enjoyed our stay and I would definitely recommend this place!

Andre R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Bekostigbare, skoon verblyf.

Johan Steinberg S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Steinberg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder netjies. Toegerus vir alle behoeftes. Waarde vir geld!

Bogenoemde van toepassing. Kan aanbeveel vir moeë reisiger.

Piet M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sukkel met parkering en spasie vir voertuie.

Geen opwasfasiliteite, vuilgoeddrom baie klein en geen toaster of oond of stofie nie. Mense moet seker maak wat hulle gaan kry. Vir ons is gesê first come first serve, 'n mens verwag darem dat daar voldoende fasiliteite beskikbaar is vir self catring en as jy 'n waentjie het raak dit baie moeilik. Kan ook geen kos maak nie!

Platberg Self-catering se terugvoer

Kan na al my ander kommentaar kyk dat 99% van mense 100% gelukkig is met my eenhede en presies gekry het wat hul bespreek het. Weet ook nie wat bedoel word met 'first come first serve nie', mens bespreek 'n spesifieke eenheid en die eenhede het ook verskillende pryse. Op die webtuiste is daar 'n beskrywing van elke eenheid en wat dit bevat. Het ook vir u in u kwotasie laat weet dat die eenheid waarin jul was die enigste eenheid was wat nog beskikbaar is voordat u die bespreking gemaak het. Sal egter kyk na n groter vuilgoedrom, en wat die opwas fasiliteite betref, word die eenheid elke dag gediens en is dit nie nodig om enige skottelgoed te doen nie.

Platberg Self-catering
Marius V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Lekker blyplek.

Baie lekker plek vir my en my gesin.

Rina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly, alles wat mens nodig het is daar. Netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Al probleem wat ons gehad het was die gaste in die kamer langsaan wat tot na 12 baie geraas het, my man moes hulle later gaan stilmaak het.

Cindy H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Gesin met klein kinders

Vrek mooi en netjies.

Baie mooi en lekker geslaap sal Platberg aanbeveel vir enige iemand.

Rudie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese plek, lekker oorgeslaap.

Baie smaakvolle netjiese skoon plek en vriendelike mense - sal enige tyd weer oorslaap.

Leras V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leras V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en professioneel.

Baie goeie waarde vir geld.

Anita H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Gesin met tieners

It is a nice 3-hour drive from Gauteng, close to Drakensberg and surrounds.

It was a great getaway for my family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dis sowat 3 ure se ry vanaf Gauteng, naby die Drakensberge en omgewing.

Dit was 'n lekker wegbreek vir my gesin.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Vinnige oorslaap.

Ons was op pad na die Natalse kus en het eers laat ingeklok. Hulle het geen probleem gehad om ons eers 9:30 die aand by die akkommodasie in te boek nie. Alles was skoon. Ongelukkig het Harrismith die aand nie water gehad nie, maar dit is nie Platberg-akkommodasie se skuld nie.

Ansie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Gesin met tieners

Baie netjiese kamers.

Het eenheid 1 en 4 bespreek, lekker gebly en kan Platberg vir seker aanbeveel.

Petro O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike oorslaapplek.

Baie vriendelik ontvang en heerlik warm geslaap.

Maggie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Lekker oornagplek op pad na KZN, lekker warm beddens en beddegoed. Ons sal vir seker weer daar oornag!

Ons sal vir seker weer hier oornag op pad see toe!

Sanet P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Kamer was baie ruim, netjies en baie skoon. Alles wat jy nodig het om 'n lekker nagrus te geniet na 'n dag op die pad. Ek het my troeteldier saamgebring en daar was 'n lekker ruimarea wat afgeskort was waar sy kon rondloop.

Elize J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met klein kinders

Baie beïndruk!

Dis baie netjies, skoon en gerieflik. Als wat mens nodig het en beslis waarde vir geld. Dis veilig en goed ingerig vir gesin met kinders. Sal enige tyd aanbeveel!

Conrad S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was asseblief stort en verf plafon in badkamer.

Blyplek was veilig en netjies, maar stort was aaklig vuil en plafon kort verf.

Neels V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met vriende

Skoon, netjies en in 'n stil area geleë.

Vriendelik ontvang, alle eenhede oopgesluit en seker gemaak dat alles in orde is. Sal vir seker weer hier vertoef as ons weer in die rigting reis.

Christa J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa J
Saam met vriende

Sal 'n wasbakkie waardeer het.

Kombuisie geen wasbak of krane. Moet water in badkamer kry. Verblyf netjies vir prys. Sal net wasbak of krane in kombuisarea waardeer het. Moes sukkel om water in ketel te kry vanuit badkamerwasbak. Het eenheid 4 bespreek. Geen nommers, maar sleutels sê no. 3. Skoon netjies.

Platberg Self-catering se terugvoer

Ons sal die wasbak in gedagte hou, baie dankie vir die terugvoer.

Platberg Self-catering
Elise C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise C
Saam met vriende

Very pleasant stay.

Our hosts were very helpful and friendly. Went out of their way to accommodate us.

Elbie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K
Saam met vriende

Great place to stay.

The service was great with the staff being very friendly, the unit was spacious, clean and comfortable. Frankly much more than you would expect for the price.

Gerhard D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D
Besigheidsreis

Geskik.

Naby aan die N3, kan bietjie raserig raak deur die nag.

Kevin E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aangenaam.

Absoluut aangenaam. Van ons gearriveer het totdat ons vertrek het netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Sal beslis weer gebruik maak om te oornag. Baie dankie aan Francois vir sy hulpvaardigheid.

Elno J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elno J
Saam met vriende

Excellent home away from home.

Francois thank you for your hospitality we will definitely book at Platberg Self-catering every time we need a stop over in Harrismith.

Janiete V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die plekkie is baie oulik, netjies, skoon was regtig aangenaam verras. Jy kan etes bestel en dit word sommer vir jou afgelewer ook.

Leon L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met tieners

Voldoende.

Vinnige en vriendelike diens.

Anne-marie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvangs en mooi kamer.

Dit is ideale oornag-akkommodasie. Bietjie ver van die N1, maar dit was die moeite werd. Pragtige uitsig op die berg.

Thys S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S
Saam met vriende

Gasvryheid en persoonlike aandag!

Van aankoms voel jy sommer tuis. Met soveel persoonlike aandag wat ek al selde ervaar het. Sommer vriende gemaak. Dankie, Francois.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
Frans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Maak goeie indruk met aankoms. My aanbeveling: klein tafeltjie onder die TV om soos kos neer te sit baie belangrik. Groot dakwaaier reg bokant bed. Prys billik.

Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 26, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMZRqDlESxqrvs0FoRGqr8cU7iK1IKT2vBRqFiFMTrkVR4JYID?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 26 Klipspringer Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.273118086662 29.14124082209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem