- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Klipspringer Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf.
Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en bied selfsorgverblyf. Daar is 4 kamers. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens wat in ‘n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede kamer het ‘n enkel- en koningingrootte-bed. Die derde kamer het ‘n koningingrootte-bed. Die vierde kamer is ‘n selfsorg-eenheid wat beskik oor ‘n slaapkamer met ‘n dubbelbed, leefarea, eetarea en kombuis. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n bad of stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook ‘n TV met DStv, elektriese kombers en verwarmer. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek. Dis naby winkels en restaurante. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word. Middagetepakkies vir sakereisigers kan ook gereël word. Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.
Trekpleisters in die omgewing sluit Harrismith Buiteklub, Mount Everest Wildreservaat en Sterkfonteindam Natuurreservaat in. Die Drakensberge is ook net ‘n entjie verder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 270
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 26 Klipspringer Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Platberg Self-catering het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Klipspringer Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang