+33
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Plekkie by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker rustig. Ja, baie lekker. Opwasbakkie in kombuis bietjie klein sonder warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Die plekkie is goed ingerig en die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Baie dankie vir jou mooi resensie, Wendy! Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het.

Eileen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons was regtig baie tevrede en Tannie Ans was 'n wonderlike host. Peaceful and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik, netjies. Dit was baie lekker, netjies, wonderlike gasvrou, baie vriendelik, bereid om altyd te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Dit is so wonderlik om te hoor dat jy jou tyd by Plekkie by die See geniet het!

Lorna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Wonderlik. Alles was wonderlik en die ligging is lekker naby die see, loopafstand. Ans was 'n wonderlike gasvrou, sal beslis weer hier kom bly wanneer ek in Stilbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Verlief geraak op Stilbaai, sal dit sterk aanbeveel as vakansiebestemming. Heerlik gebly en gasvrou en gasheer baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Miskien is die prys 'n bietjie hoog vir die tipe akkommodasie, al is die ligging. Alhoewel baie klein, het dit al die nodige geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Stilbaai Privaat Oord, Preekstoel Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7beec5dd3542100669c7b220845d345ead6d4744e8dd210e2b6acd0f28b35a5065a049313e2dc82d5eac5fca8d22820c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Stilbaai Privaat Oord Preekstoel Road 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371417624156 21.427615408894

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang