Selfsorg in Stilbaai-Oos

Plekkie by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Verlief geraak op Stilbaai, sal dit sterk aanbeveel as vakansiebestemming. Heerlik gebly en gasvrou en gasheer baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Echbert T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Als wat mens nodig het en baie, baie oulike mense. Gaan weer daar bly. Baie, baie lekker gebly. Baie veilig. Naby die hoofstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Goeie more julle Dit was vir ons baie lekker om julle oulike gesinnetjie te host en julle te leer ken! Voorspoed met die boerdery en ons sien julle DV Desember 2027!

Willem & Lynn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fabulous stay. Wonderful, helpful host. Bed comfy. Wonderful shower too! Unit is small but cozy and adequate for our needs. Very clean. Will definitely go there again. Highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dmj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Convenient, neat, clean, comfortable. So convenient for us - well equipped for essentially a coffee station - we did not need to do meals so it was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gebly Dit was lekker verblyf en baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, safe, relaxed. Amazing getaway place for a holiday. The room had all the amenities you would need. The bathroom is neat and well designed. I will definitely be coming back to Stilbaai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

We thoroughly enjoyed our stay, and would gladly visit again. The unit is cozy, neat, lovely and sunny, well enough equipped, the blockout blinds very helpful when needed, the garden well kept and ideal proximity to the beach. Very friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanine C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik, lekker weer en ontspannend. Dit was 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly, al die mense is vriendelik, minder as 5 min se loop dan is jy op die strand. Stilbaai self is mooi en skoon en so baie om te gaan doen en sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Ons is so bly om te hoor dat jy jou tyd by Plekkie by die See geniet het! Jy is enigetyd welkom om weer te kom ontspan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Stilbaai Privaat Oord, Preekstoel Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7beec5dd3542100669c7b220845d345ead6d4744e8dd210e2b6acd0f28b35a5065a049313e2dc82d5eac5fca8d22820c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 41 Stilbaai Privaat Oord Preekstoel Road 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371417624156 21.427615408894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang