6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R40, Farm Burgershall, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Poinsettia Family Cottage is op 'n piesangplaas in die Burgershall-omgewing geleë. Dié plaas is net 13 km vanaf Hazyview en 23 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af.
Poinsettia Family Cottage het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met stort en die ander badkamer het ook 'n stort. Al die beddens is oorgetrek met wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond, skottelgoedwasser, en ingeboude kaste.
Die woonkamer het gerieflike leerbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n eetkamertafel met 6 stoele in die eetarea. En die kothuis het 'n veranda met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ulani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R40, Farm Burgershall, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Poinsettia Family Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R40, Farm Burgershall, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang