Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point View Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jacques P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Lekker. Mooi uitsig oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myburgh F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Lekker. Heerlik gebly! Deure en skarniere kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmo I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Awesome. Stay was awesome, only the TV did not work. The place is beautiful but not for more than 04 adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Pragtige uitsig met goeie ligging. Het heerlik gebly. Plek was skoon en netjies. Dink skoonmakers het vergeet om buitebadkamer se stort mooi skoon te maak, want daar was seesand nog in. Seker omdat dit peak tyd was. Maar buiten dit is dit 'n heerlike plekkie met lieflike see uitsig. Sal weer soontoe gaan. Plek se ligging is ook van so aard dat ons nie beurtkrag gehad het nie en dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Point View Self-catering
Baie dankie Annemie. Hoop om gou weer van julle te hoor. Groete, Naomi

Elsje H
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Gevoel soos huis. Baie netjies, alles wat jy nodig het, was daar. Al klagtes wat ek het, toilet se deksel was los, stort se water kom uit by die glas en hele vloer nat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Netjies, skoon, voel soos by die see! Baie dankie vir 'n netjiese, skoon eenheid! Eenheid is goed ingerig, alles is daar in die kombuis wat nodig mag wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Excellent. Perfectly situated, excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

What a gem! Awesome location with a picture perfect view of the sea and harbour. This place is perfect for 4 adults and 2 younger children. Situated in a safe area. All equipment and appliances in good working order and well looked after. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Point View Self-catering
Thank you Andre. Hope to see you soon. Regards Naomi

Lauren W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Wonderlike verblyf, veilig en gemaklik Sal enige tyd weer terug gaan. Hoop om in die toekoms weer daar in te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Pragtige see-uitsig. Ons het vir 'n naweek by Point View gebly, beslis te kort! Eenheid net soos op foto's: pragtig, baie netjies, skoon en baie gerieflik. Het meeste van die tyd op die lekker stoep deurgebring en vir die see gekyk. Gaan beslis weer kuier en vir baie langer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NTJjYmNkLWVkYzAtNDFmNi1hZGZhLTM5MmMxYmQ5OWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 50B High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1846093 22.1488024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang