6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portobelo 32 Diaz Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks, net 200 m van Diaz-strand en Diaz-waterpark af. Die kompleks het sy eie swembad en veilige parkeerplek.
Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis- en leefarea en 'n toegeboude stoep. Die woonstel is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed op die toegeboude stoep buite die leefarea wat vir 2 kinders onder die ouderdom van 18 jaar geskik is. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n Android-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. 'n Draagbare braai is beskikbaar en kan slegs met houtskool gebruik word. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area naby die swembad as 'n houtvuur verkies word.
Die woonstel is op die grondverdieping en binne loopafstand van die strand, winkelsentrum, waterpark, skoonheidsalon en gimnasium.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Portobelo 32 Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang