Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Alex D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon netjies en vriendelike ontvangs.
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, alle benodigdhede.
Gerhard Johann S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Kos heerlik. Voel baie welkom.
Chris J - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en goed ontvang en diens.
Potties Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoering.
Ons het aandag daaraan gegee en die fout opgespoor en herstel.
Ons waardeer dat u dit gerapporteer het sodat ons dit so spoedig kon herstel.
Groete
Jan
Annsuzette P - Mei 2023
Algehele gradering
A diamond in the rough.
Nici B - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik en gasvry.
Jakes H - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste gastehuis in De Aar.
Garth A - Mrt 2023
Algehele gradering
Oasis of De Aar.
Potties Guesthouse se terugvoer
Dear Guest Garth, thank you for taking the time to review Potties Guest House. We are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the near future. Andrea & Jan
Chris H - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met Potties Guesthouse.
Potties Guesthouse se terugvoer
Liewe Chris, dankie vir die pragtige resensie wat jy vir ons geskryf het. So bly hulle het die tydjie hier by ons geniet. Tot ons mekaar weer sien. Andrea & Jan
Letitia D - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Anelisa T - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Neal Alfred D - Des 2022
Algehele gradering
'n Lekker verassing! Mooi oase in die dorre Karoo.
Clayton C - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendlike mense en baie mooi gastehuis.
Letitia D - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Potties Guesthouse se terugvoer
Dankie Letita, vir die mooi woorde. Hopelik sien ons mekaar sommer weer gou.
Andrea en Jan.
Alana V - Mei 2022
Algehele gradering
Was fantasties en vreeslik lekker. Gasvryheid en kliëntediens is baie goed.
Potties Guesthouse se terugvoer
Dear Alana,
Thank you for taking the time to review Potties Guest House.
We look forward to your next visit to De Aar.
Kind regards,
Jan
Gaynore S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Johnny T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Stien R - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi koel, verrassing!
Vensen Rudi S - Okt 2021
Algehele gradering
Goed ontvang en tuis laat voel.
Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en mooi.
Potties Guesthouse se terugvoer
Dankie Andre, dat u die tyd geneem het om ietsie oor Potties Gastehuis te skryf.
So bly jy het jou tydjie saam met ons geniet. Hopelik sien ons mekaar weer binnekort.
Jan en Andrea.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Gul ontvangs met duidelike inligting/aanwysings.
Franco V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
Rosann G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, mooi, rustig.
Bertus M - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly en beslis waarde vir geld.
Bea J - Des 2020
Algehele gradering
5 sterre is nie genoeg.
Lees meerHans L - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Marike K - Des 2020
Algehele gradering
Dit is ’n lieflike oornaggastehuis met die vriendelikste gasheer.
Philippus F - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike plek met uitstekende beddens. As mens lekker slaap is alles goed. Vriendelike eienaars en deeglike ontbyt.
Caren V - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning. So beautiful, relaxing and pool beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning. So mooi, ontspannend en swembad mooi.
Pragtige uitleg en ontbyt was wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pierre D - Des 2019
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Petrus D - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Lorinda N - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
John F - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely and hospitable hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike en gasvrye gashere.
Baie netjies, skoon en georganiseerd. Die gashere was baie behulpsaam en effektief.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Potties Guesthouse se terugvoer
Dear John,
Thank you for taking the time to rate Potties Guesthouse.
We thank you for your great feedback and hope to welcome you and your family again in the near future.
Kind regards,
Jan and Andrea
Cathy S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelike ontvangs en die heerlikste ontbyt.
Potties Guesthouse se terugvoer
Liewe Cathy,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg en streef om ons beste te lewer.
Groete,
Potties Gastehuis.
Johny B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Gerrie R - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, vriendelike ontvangs, rustige plek.
Omri K - Des 2018
Algehele gradering
The stay was a welcome surprises with friendly people and good food.
Lees meerPotties Guesthouse se terugvoer
Dear Omri,
We thank you for your great feedback and hope to welcome you again in the near future.
Kind regards,
Jan and Andrea
Marinda P - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en gerieflik.
Potties Guesthouse se terugvoer
Hartlik baie dankie vir die mooi woorde en wense vir die nuwe jaar.
Ons sien uit na ons volgende ontmoeting.
Andrea en Jan.
M E P - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Liza K - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese verblyf met vriendelike en hulpvaardige diens.
Grizelda M - Aug 2016
Algehele gradering
The service is awesome and the staff are very welcoming!
Jonathan M - Nov 2015
Algehele gradering
Friendly, safe and welcoming.
Peet B - Sep 2015
Algehele gradering
Ons verblyf by Potties was 'n baie aangename ondervinding en ons sal in die toekoms beslis weer daar oorbly.
Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
Basiese benodighede en skoon. Vriendelike en behulpsame bestuur.
Rudie C - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en verblyf goed ingerig stil omgewing.
Christo M - Des 2013
Algehele gradering
Basiese geriewe teenwoordig, net vir oorslaap.
Donovan M - Des 2012
Algehele gradering
Friendly and effecient
Paddy R - Jan 2012
Algehele gradering
A pleasant, well hosted and welcoming attitude displayed. Excellent room and nice pool.
Leslie F - Mrt 2011
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Very welcoming.
Astrid M - Des 2010
Algehele gradering
Lovely place but horribly overpriced.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom