6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Poupan 301 is 'n lieflike woonstel in Hartenbos, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne maklike bereik van winkels en die strand. Die woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende (geen matrieks nie) wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer gemeubileer is met 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, 'n TV en gemaklike sitplek in. Hierdie area maak oop na 'n balkon met buitesitplek.
Veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Let asseblief daarop: geen matrikulante nie, jammer!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Poupan 301 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang