6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Poupan 301 is 'n lieflike woonstel in Hartenbos en bied gaste ruim, gerieflike selfsorgverblyf naby winkels en die strand. Die woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, 'n TV en gemaklike sitplek. Hierdie area maak op 'n balkon met sitplek oop.
Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Poupan 301 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swellendam Avenue, La Gare 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang