8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Park Street, De Kelder, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pêrel van Perlemoenbaai is 'n stylvolle vakansiehuis in Gansbaai, net 'n straat weg van die see en 'n getypoel wat geskik is vir kinders en volwassenes.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, lugbraaier, ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Gratis WiFi en TV word voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan en die son kan geniet. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin. Die omheinde tuin en grasperk bied veilige speelplek vir kinders. Daar is ook 'n boma met buitebraaigeriewe. 'n Pragtige houtdek bied asemrowende uitsigte oor die hele Walkerbaai en is ideaal vir walviskyk en geniet 'n asemrowende sonsondergang.
Pêrel van Perlemoenbaai bied 24 uur-sekuriteit en gaste het toegang tot 1 motorhuis en veilige parkeerplek vir 'n tweede voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Park Street, De Kelder, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pêrel van Perlemoenbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Park Street, De Kelder, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang