+19
Gastehuis in Die Bult

Presidensie Guest Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid! Baie lekker gebly. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Irmi, jy is goed vir my. Dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier weer by ons. Mari

Ira G
1 nag
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Dankie, Ira. Waardeer jou mooi woorde. Mari

Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beste verblyf in Potchefstroom! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Albert, baie dankie vir jou uitstekende resensie! Daar is ander uitstekende oornagplekke in Potchefstroom, maar ek hoop ek sien julle weer. Mari

Antoinette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek sal weer en weer by Presidensie bly as ek in Potch moet wees. Die kamer is modern versier, silwerskoon en baie gerieflik. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie, baie dankie vir jou goeie beoordeling van ons gastekamers. Ek het groot waardering. Mari

Tim H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Mari hosted us well and all arrangements were in order. Pleasant and well-located accommodation. Could hear a party nearby but not terribly loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize S
1 nag
5.0
Nov 2025

Nice and clean place with great service. It was a very good stay. The place was neat and comfortable with great service. Also peace of mind with the security. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie, Marlize, vir jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer by ons. Mari

Brink L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Lekker. Stay was enjoyable. All was in order and I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette F
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik en gerieflik! Die kamer is silwerskoon, ruim en smaakvol versier. Daar is alles wat mens nodig het - die filterkoffie was 'n aangename bonus. In- en uitklok was maklik en sonder probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Dankie Antoinette vir jou goeie terugvoer. Dit was lekker om jou te huisves. Groete, Mari

Elmarie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie Mari! Ons verblyf was baie lekker. Kamer is ruim, modern, skoon en veilig. Beskik oor alle geriewe wat benodig word. Sal weer daar oornag en vir seker aanbeveel. Puik ligging en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde! Kom kuier weer by Presidensie. Groete.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R954 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang