LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Presidensie Guest Rooms | LekkeSlaap
+13

Presidensie Guest Rooms

54 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Presidensie Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christa J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Enkelreisiger

Hartlike ontvangs en netjiese, goed toegeruste kamer.

Die gastehuis is baie sentraal geleë en naby winkels, restaurante en die universitiet.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Christa. Dit is so lekker om te weet dat ons gaste tevrede is. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Elise V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Gesin met tieners

Kommervry

Presidensie is silwerskoon en Covid-veilig. Veilige en gemaklike parkeerplek met alles wat nodig is.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Elize vir die positiewe terugvoer! Mari.

Presidensie Guest Rooms
Surett D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surett D

Sien sterre

Sien sterre. Het reeds aanbeveling gedoen aan vriende.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Mari

Presidensie Guest Rooms
Elzanne R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

Ons het heerlik oornag in Presidensie Guest rooms.

Mari het ons tuis laat voel en uit haar pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik vir ons te maak, baie dankie.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elzanne. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Christa V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker stil.

Baie netjies en skoon. Heerlik stil en rustig. Sou net wasbakkie in kombuisie wou hê om koppie of so af te spoel aangesien ontbyt nie daar voorsien word nie.

Cielie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cielie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker skoon, gerieflik en gemaklik.

Baie vriendelik.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Cielie dat jy ons gekies het en vir jou goeie terugvoer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Cecil O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelik en die beste storte wat ek nog in 'n gastehuis ervaar het.

Sien sterre.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering. Kom stort weer by ons.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Lana R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Pragtige kamers wat goed ingerig is. Mari is fantastiese gasvrou en gaan uit haar pad om jou verblyf gerieflik te maak.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Lana. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Hanli S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S
Enkelreisiger

Pragtige, goed toegeruste gaste verblyf met perfekte ligging.

Die gastekamers is pragtig en volledig toegerus in ‘n veilige omgewing en baie sentraal. Puik diens en fantastiese waarde vir geld.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Ah, dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Coen B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, professioneel en veilig.

Kamers is modern, goed toegerus en dit is in stil area. Die ontvangs en diens was professioneel.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente, Coen. Dit was vir my 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Karen S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Bespreek hierdie hawe met 'n geruste hart.

Na 'n lang reis kon ons in 'n silwerskoon, lieflike en veilige hawe ankergooi. Mari, ons vriendelike, behulpsame gasvrou het ons sommer tuis laat voel en moeite gedoen om ons te bedien met inligting. Vir diegene vir wie veiligheid 'n prioriteit is, is daar deeglik voorsiening gemaak in die vorm van 'n paniekknoppie en veiligheidsheining. 'n Lieflike privaatstoepie en onderdakparkering rond die suksesverhaal netjies af. Baie dankie, ons gaan nog dikwels hier anker.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Beste Karen,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Hans V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V
Enkelreisiger

Baie netjiese en volledig toegeruste kamer.

Stapafstand vanaf Sports Village, konservatorium, krieketstadion en selfs kampus. Naby die Bult.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Dankie Hans vir jou terugvoer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Cois F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Egte waarde vir geld. Sal dit aan enigiemand kan aanbeveel.

Marlize L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename plek.

Hierdie plek moet jy nie mis as jy wil oornag in Potch nie. 'n Baie vriendelike gasvrou en so 'n netjiese en mooi kamer was te heerlik om in te stap. Die warmwatersak wat ons in die bed begroet het was voorwaar 'n bonus. Baie dankie, ek sal op geen ander plek in Potch oornag nie.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit. Mari

Presidensie Guest Rooms
Karen C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Enkelreisiger

Great.

Baie vriendelike gasvrou, goeie ligging en alles baie netjies en goed uiteengesit. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Ek is so bly dat julle lekker gekuier het hier by my. Dankie vir die goeie beoordeling.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Cornelius O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O
Besigheidsreis

Presidensie Guest Rooms was 'n uiterse goeie ontdekking!

Ek was op langafstand reis, noodgedwonge moes ek laat die aand in Potch aankom. Ten spyte was ek vriendelik ontvang. Die kamers is uiters netjies. Die kamer se atmosfeer was ook ongelooflik.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer as jy Potchefstroom toe kom.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Anel S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Pragtige, netjiese en skoon geriewe. Mari is 'n uitstekende gasvrou! Heerlik gebly, dankie!

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Dankie Anel vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer.

Groete
Mari

Presidensie Guest Rooms
Chandre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V
Enkelreisiger

Uiters lekker!

Ek was baie mooi ontvang deur die eienares en sy was baie vriendelik en altyd on call en gereed om te help indien daar iets sou verkeerd gaan - daar het niks verkeerd gegaan nie. Dis baie lekker stil en die privaatheid van elke kamer was baie lekker.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Dankie Chandre, ek waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Lize P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Gesin met tieners

Dit is 'n lieflike plek met professionele diens.

Puik fasiliteite en diens.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Lize
Baie dankie vir die goeie punte wat jy vir ons gegee het. Baie dankie vir jou begrip met die aanbou van ons 2 nuwe kamers. Groete, Mari.

Presidensie Guest Rooms
Andre C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Enkelreisiger

Skoon, moderne en vriendelike verblyf.

Vriendelike ontvangs, kamer, badkamer en selfsorggeriewe 100%!

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Beste Andre,

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Hansie L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was really excellent, thanks.

Excellent and very clean. Also very quiet.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Hansie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Nogmaals geluk met julle seun se graad wat hy Maandag ontvang het.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Erica V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenale verblyf.

Mari is 'n uiters aangename gasvrou wat 'n lieflike gastehuis bestuur en aandag gee aan klein detail. Alles wat jy nodig mag kry is daar en dis die perfekte plek om lekker te bly. Veilig en baie skoon met kraakvars, wit linne. Gaan binnekort weer Potch toe, maar ongelukkig is die kamers reeds geboek en vergelyk ek nou ander gastehuise met Presidensie se hoë standaard. Baie dankie Mari, ons sien jou weer 'n ander keer.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Erica,
Jy het my skoon verleë. Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek ontvang julle graag weer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Gerhard P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met vriende

Rustig, netjies en naby als.

Uitstekende plek om te oornag. Goeie kliëntediens en baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Gerhard.
Ek waardeer die goeie terugvoer geweldig baie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Monica P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Hierdie gastehuis bied definitief waarde vir geld. Baie netjies en goed geleë.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie, Monica, vir die goeie terugvoer. Ek hoop ek sien julle weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Hantie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis baie skoon en netjies en professionele diens.

Uitstekende diens, daar was alles wat ons nodig gehad het en baie skoon en netjies. Vyfster verblyf ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Hantie. Baie dankie vir die goeie beoordeling. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Ronel O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel.

Sien sterre.

Annatjie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik, dankie!

Nie nodig om lang beskrywing te doen nie - alles puik!

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Dankie Annatjie vir die goeie opmerking. Jammer dat ek julle nie in persoon ontmoet het nie. Kom kuier gerus weer. Die tariewe is darem ook minder as dit nie Aardklop is nie. Mari

Presidensie Guest Rooms
Hermien D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en baie gerieflik vir 'n oornagbestemming.

Goed geleë, naby universiteit. Flink diens, vinnige en duidelike kommunikasie na die bespreking gedoen is. Volledig toegerus vir oornagdoeleindes.

Franske W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franske W
Enkelreisiger

Baie aangenaam, keurige en netjiese verblyf.

Goeie, netjiese oornagfasiliteite.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer in Potchefstroom. Mari

Presidensie Guest Rooms
George M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Ons sal dit definitief aanbeveel en sal weer terugkom wanneer ons in Potch moet bly.

Carelle Z - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelle Z
Gesin met tieners

What an awesome experience!

We arrived quite late on the evening of our stay. Upon our arrival Mari was so accommodating and friendly.

Nicola H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Enkelreisiger

Wonderlik!

Die lekkerste verblyf met die vriendelikste gasvrou en 'n gerieflike ligging.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Nicola
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer! Mari

Presidensie Guest Rooms
Elsie M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam.

Die gastehuis is baie netjies en luuks. Marì het ons op die pad soontoe 'n SMS gestuur om te sê dat die kamer gereed is vir ons. Ons het dit opreg waardeer.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Elsie, kom kuier gerus weer. Groete, Mari May

Presidensie Guest Rooms
Johann M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie goed toegerus, dit is beslis ons gekose blyplek in Potchefstroom in die toekoms.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Johann, ek ontvang julle graag 'n volgende keer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Sanél S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanél S
Enkelreisiger

Nuut, netjies en ruim, silwerskoon, veilig en baie moeite gedoen met my aankomstyd ens. Mari laat 'n mens baie welkom voel.

Mari het moeite gedoen om my te laat weet wanneer my kamer reg sal wees. Sy was daar om my te ontvang en alles te wys. Die kamer met kombuishoekie ens. is ruim, pragtig ingerig, silwerskoon en goed uitgelê. Die skuifdeur en stoep met sitplek is 'n bonus en die veiligheidshekke maak dat jy dit kan oopmaak, nooit benoud voel nie en tog veilig is, veral vir 'n enkelpersoon. Baie dankie, Mari!

Gerhard M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uit die boonste rakke. Die eienaar is baie vriendelik en gaaf.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Hallo Gerhard. Sjoe, baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Julandi V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julandi V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie goeie diens. Het baie welkom gevoel.

Morne L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf-ervaring.

Ongelooflik netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Vriendelike diens en beslis 'n plek wat ek kan aanbeveel.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Liesel M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek het baie lekker gebly. Die kamer is luuks en netjies en die diens is vriendelik. In vergelyking met ander plekke in Potchefstroom waar ek al gebly het, is hierdie kamers baie goeie waarde vir geld. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Liesel, kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Yvonne S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en goed.

Sien die sterre.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Dankie Yvonne vir die komplimente! Ek hoop ek sien julle binnekort weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Marelize K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik.

Uit die boonste rakke en sal weer verseker daar gaan bly.

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Marelize, kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Mart-mari S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari S
Saam met vriende

Die verblyf was puik, skoon en gerieflik en het goeie diens!

Presidensie Guest Rooms is werklik 'n fees om by te bly. Dit is altyd netjies, skoon en het baie vriendelike diens. Sal altyd hier bespreek. Baie dankie Tannie Mari vir die lekker verblyf!

Presidensie Guest Rooms's terugvoer

Beste Mart-mari,

Baie dankie vir die terugvoer,hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Nedine C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine C

Waarde vir geld!

Baie netjies, sal definitief weer hier bly.

Nico M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Besigheidsreis

Goed!

Rustig, netjies, ongelooflike aandag aan detail.

Johan P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring selfs in die winter!

Dankie vir 'n vriendelike en professionele ontvangs.

Jan R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie!

Baie netjiese en luukse akkommodasie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal weer daar oorslaap in toekoms.

Rita D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Care is taken to ensure a comfy stay for guests

Comfortable place were care is taken, to ensure that you feel at home. Tea, coffee and milk provided on arrival, and in a good location.

Rachel S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Gesin met tieners

Goed

Goeie diens gekry en baie skoon!

Abri J - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed

Heel aangenaam. Sal aanbeveel.

Marcel V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies.

Lekker geslaap!

Liza D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Gesin met tieners

Excellent!!!!!

Friendly, modern, clean, and exceptional, with all the little touches that made our stay wonderful and special. xxx

Zach V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach V
Gesin met tieners

Gerieflik

Baie gerieflik en netjies

Christelle Z - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en heerlik geslaap

Diens was uitsteken, kamers baie mooi, Mare was baie gasvry gewees. Baie lekker rustig geslaap. Baie dankie sal weer daar oorslaap in toekoms.

Chris E - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastekamer was perfek vir ons doeleindes en die geriewe fantasties!

Presidensie gastekamers is uiters sentraal gelee, en ons kon weg maklik vind na eetplekke en die universiteit. Die tegemoetkomendheid van die gasvrou het ons baie gehelp om ons eie reelings te vergemaklik. Dit was voorwaar 'n uitstaande ervaring vir ons.

Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!