Primrose Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Primrose Accommodation is in George geleë en bied twee gemaklike eenhede onder die hoofhuis, met die eienaars wat op die eiendom woon.
Elke eenheid is ontwerp om 2 gaste te akkommodeer en is gemeubileer met gemaklike beddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe in die kamer sluit ook 'n slim-TV met Netflix in. Gaste kan by hul eie DStv-dekodeerderrekeninge aanmeld, aangesien die eiendom nie DStv bied nie. WiFi is beskikbaar teen geen ekstra koste nie.
Veilige parkering word voor die eenhede voorsien.
George is ideaal geleë vir besoekers om nabygeleë strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, te verken, alles binne 'n kort rit. Die gebied bied ook verskeie buitelugaktiwiteite, insluitend stap, bergfietsry, gholf en vierwielmotorfietsry, sowel as 'n verskeidenheid restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Primrose Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang