LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Primrose Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+65

Primrose Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Primrose Overnight Accommodation is in George en bied verblyf in 3 eenhede wat elk toegerus is vir selfsorg of net met verhit-en-eetgeriewe.

Die eenhede is onder die hoofhuis en het elk 'n privaat ingang. Die eienaars woon ook op die perseel met hul troeteldiere.

Die TV's in die woonstelle het elk 'n Android MiBOX wat onder andere Netflix en Showmax met sportkanale bied. DStv Now Easyview-kanale is beskikbaar en daar is gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is nie skoonmaakdienste nie en besoekers word nie toegelaat nie.

Ongelukkig is geen braaigeriewe beskikbaar nie.

Veilige parkeerplek voor die woonstel word voorsien.

George bied besoekers toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, almal 'n motorrit ver, voetslaan- en bergfietsgeleentheide, gholfspeel, vierwielmotorfietsry en verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Primrose Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Primrose Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bergsig George Wes-Kaap
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.956725857967 22.479812880257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!