Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Sunsets

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 1099 Hilton Circle, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 130 R1 811 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pringle Sunsets bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemaklike, sjiek huis in Pringlebaai naby die strand en strandmeer.

Die huis beskik oor 3 gerieflike slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is twee badkamers met beide bad- en stortgeriewe beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n groot yskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, toebehore, breekware, eetgerei, glasware, potte en panne.

Bykomende kenmerke sluit in gratis en goeie WiFi en veilige parkeerplek, asook 2 kaggels vir die kouer dae en baie bordspeletjies vir vermaak. Die huis beskik oor 'n groot vermaakarea wat uitloop op dekke met pragtige berguitsigte, sowel as 'n houtvuur-bubbelbad om te ontspan en die sterrebelaaide Afrika-aande te geniet.

Die huis is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Pringlebaai-strand en die strandmeer. Die klein dorpie bied wonderlike restaurante, deli's, 'n bakkery, kunsgalerye, oulike winkeltjies en 'n klein Saterdagoggendmarkie in die somer.

Die kusdorpie Pringlebaai het nie straatligte nie, so mens kan die naghemel geniet. Pak jou fietse, stapskoene en geniet die natuur, watervalle, naburige dorpies en wynkelders. Dit is ook op die Walviskusroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Pringle Sunsets
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • ERF 1099 Hilton Circle, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Sunsets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 130
R2 130 R1 811
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 130
R2 130 R1 811
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 1099 Hilton Circle, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e8d7c0a7df03c686f13ace3c4e2e92162c008cddf6955b459dee10347266074ffc3d2677b7c1fd376f80f6e5f1c85e86cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 130 nouVanaf R1 811 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 ERF 1099 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.346616240088 18.835834675463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang