Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die gasheer sal gaste met die inklok- en uitklokpreses help, tensy daar anders gereël is. Indien gaste enigiets nodig het, kan die eienaar, wat op dieselfde perseel in 'n aparte wgeboud woon, per foonoproep bereik word. Gaste het toegang tot die hele huis.
Gaste moet asb. hul eie hout saambring.
Die seil of die hangmat word nie op die dek gesit nie, maar albei is langs die kas met die mikrogolf. Moet dit asb. nie in sterk winde buite los nie.
Die eienaar sal met graagte vir gaste plek by 'n restaurant bespreek, indien gaste dit versoek.
Pringlebaai is 'n rustige dorpie en gaste mag nie harde musiek speel nie. Gaste mag slegs musiek binne in die kuierarea op die boonste verdieping speel en nie op die dek nie. Geen geraas en partytjies word toegelaat nie. Die bure moet gerespekteer word.
'n Maksimum van 2 goedgemanierde honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
ERF 1099 Hilton Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang