- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Wel Van Pas, Off the R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n renperd-stoetplaas 7 km buite Robertson.
Die gastehuis het 4 kamers wat aan die plaashuis grens. Drie van die kamers het 'n dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer en linne en handdoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het toegang na tuin.
Lydias Prosper het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad.
Lydia is 'n eenheid met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. In die sit- en eetarea is daar 'n slaapbank met slaapplek vir 1 of 2 persone. Verder is daar 1 badkamer met 'n stort.
Gratis parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Enid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Wel Van Pas, Off the R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Prosper Stud Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Wel Van Pas, Off the R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang