Pick your preferred language

English

Afrikaans

+54
Selfsorg in Houtbaai

Q on Westford

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Q on Westford is in 'n stil doodloopstraat in Houtbaai, Kaapstad geleë. Dit is op die grens van 'n natuurreservaat en bied berguitsigte aan die agterkant en see-uitsigte aan die voorkant.

Hierdie veelsydige verblyf kan in verskeie kombinasies bespreek word, insluitend 'n eenslaapkamerwoonstel, tweeslaapkamerwoonstel en 'n drieslaapkamerwoonstel, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede bied slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste. Linne, handdoeke, sjampoe en lyfseep word voorsien.

Elke eenheid het gemaklike sitplek met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.

Elke eenheid het 'n stoep of balkon met 'n berg-uitsig.

Hierdie verblyf is 5 minute se stap vanaf die strand, en bied 'n uitsig oor die bekende Chapman's Peak-rylaan. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gail P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, comfortable, clean and quiet. We loved our stay here. The views are great. Comfortable studio. Everything one needs. We will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Heidel J
Saam met lewensmaat
4.8
Ruimige kamers. Baie skoon. Baie skoon! En baie goeie waarde vir geld. Groot kamers!
Jan 2025
Dries S
Gesin met tieners
4.6
Het doel gedien waarvoor ons dit benodig het. Was netjies en skoon. Lieflike patio met uitsig op die berg. Moet persoonlike rekeninge (Netflix, Disney...
Sien meer
Mrt 2025
Andre L
Besigheidsreis
4.6
Besonder goeie waarde vir geld. My verblyf was net 'n baie kort oornagstop, maar die 2-slaapkamer, 2-badkamer eenheid was baie keurig gemeubileer, moo...
Sien meer
Feb 2025
Nicolene V
Saam met lewensmaat
4.4
Pleasant. The room was neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Q on Westford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb20695b3472e2886c3f3c58b5371753af192bea051360ae9f50362effd9eacd7368fc7b451684966a0e16f5e7aa34e02c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 25 Westford Road Houtbay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.0449504 18.3450178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang