Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
- Comfort Studio - Slaapplek vir 2
- Selfsorg
- Comfort Apartment - Slaapplek vir 4
- Selfsorg
- Classic Apartment - Slaapplek vir 6
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Elke eenheid het 'n aangewese rookarea op die stoep of balkon.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 tot 06:00.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die eienaar in kennis as hulle iets in die eenheid gebreek het.
Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar, en moet per kaart betaal word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang