6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Queensview Holiday Home bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in De Kelder, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Alle slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Buite kan gaste 'n braai-area geniet vir ontspanne buitelugkook en -eet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Perle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Queensview Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang