Quiver Tree Guest Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Quiver Tree Guest Room is 'n lieflike gastekamer in Baillie Park, Potchefstroom, en bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang. Die kamer is ideaal vir studente, sake- en ontspanningsreisigers wat oornagverblyf soek.
Die kamer het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die kamer 'n TV met Netflix, Amazon Prime, Britbox en Showmax. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kamer is naby winkels, restaurante en die Noordwes Universiteit.
Slaapplek
’n Bespreking by Quiver Tree Guest Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Quiver Tree Guest Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van der Hoff Park Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom