Raaswater

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Martha V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was rustig en is ook naby die winkelsentrums geleë. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Groot huisie en fantastiese uitsig. Het baie lekker gebly. Sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Was so lekker maar met kort gwees. Dit was so lekker en baie vriendelike mense wat jou ontvang het met ons aankoms en wat ons uitcheck ook wag. Net op my volgende datum om weer te gaan en sommer 2 te boek vir 6 Maart tot 9 Maart 2026 asb. Wil al af betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

La Sutton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Op 'n boot sonder die beweging. Pragtige Weskus wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anwar D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommended. The sea view on our doorstep was fabulous. The environment was secure with strict access control. Close to the harbour, café and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The best. It was too short; it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie baie nice ervaring. Baie vriendelike diens en 'n awesome view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will definitely go back again. Very pleasant and comfortable. The unit was great value for the price. The view was astonishing and the accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties! Hoofs aanbeveel. Dal beslis weer besoek. Pragtige ligging en beeldskone uitsig met alles wat nodig is op die oord van restaurante tot 'n spa. Personeel het uit hul pad gegaan om alles vir ons moontlik te maak. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekkerste en mooiste vakansie ooit! Niks vergelyk nie! Omgewing is beeldskoon. Eenheid baie skoon en netjies. Ligging perfek en alles naby genoeg om te stap. Vriendelike en hulpvaardige diens van personeel. Sien julle beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 506

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 328
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 328
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 328
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raaswater, Aqua Marine Crescent Club, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84482c25243b398dcc1e3b0a080323a8e8f73f6c06df99e5e242478d6cc79c73d35957a2c20db492570bfe18474e9c7b352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 Raaswater, Aqua Marine Crescent Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.047495470233 18.041512951882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang