+47

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maria G
1 nag
5.0
Mrt 2026

Wonderlik rustige plek. Die gasvrou was wonderlik en vriendelik, en sy het my en my hondjies tuis laat voel! Die plek was so skoon en netjies, en 'n rustige omgewing op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Perfect home away from home. Perfect location, quick access to Vredendal, clean accommodation, offering everything and more than expected, everything that you would need in the bathroom, kitchen fully equipped, including spices, coffee, tea, even milk, clean bedding and comfortable beds and pillows. Just a perfect place for a peaceful breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stylvolle gemeubileer, rustige plaasomgewing, dit was 'n belewenis. Fantasties. Raisen Rest is nog baie mooier as op die fotos. Silwerskoon, uitstaande meubilering en super gemaklike beddens. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hemel op aarde op 'n Roesyn plaas. Bakgat plek, sien my vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen. Ja, ons het lekker gebly in die ruim woning genaamd Raisin Rest op die plaas Lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Comfortable and quiet. Very comfortable and quaint cottage just outside Vredendal. Good for a short stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Peaceful. Our stay was very good for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Fantasties. Baie netjiese en silwerskoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies. Vriendelik. Skoon. Homey. Heerlik gebly by Raisin Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantastic stay with a very friendly and generous hostess! Fantastic stay with a very friendly and generous hostess! Will definitely stay here again if I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R363, Farm Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang