Raka Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Norah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Julius M - Jan 2024
Algehele gradering
Restful and safe.
Nicole M - Nov 2023
Algehele gradering
An awesome stay!
Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekende diens.
Raka Cottage se terugvoer
Dit was 'n plesier om Sonja as gas te hê. Sal hul enige tyd terug verwelkom.
Stephani R - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker om 'n gasvrou in die oë te kyk en nie 'n COVID-styl sluitkassie nie.
Raka Cottage se terugvoer
Gaste soos Stephani maak ons bedryf lekker. Uitstekende gas. Netjies, met goeie kommunikasie. Dit was 'n plesier om haar te huisves.
Gerrit En Gwen S - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Marieta R - Aug 2021
Algehele gradering
Uitnemende gasvryheid en diens.
Urbanus H - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en die ligging is perfek.
Raka Cottage se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle by Raka Cottage te hê. Jul is enige tyd welkom hier!
Anthony N - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent.
Raka Cottage se terugvoer
Anthony, it was an absolute pleasure hosting you!
Frikkie K - Apr 2021
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
Privaatheid en skoon.
Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende plek, pragtige tuin.
Jeanette W - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, ten volle toegerus.
Raka Cottage se terugvoer
Jeanette, dit was net n plesier om julle as gaste te hê!
Johanna D - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie.
Raka Cottage se terugvoer
Joke, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie vir n netjiese Cottage wat julle agter gelaat het. Dit word waardeer.
Maryna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
'n Baie mooi en gerieflike oornagplek!
Raka Cottage se terugvoer
Pieter, dit was 'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te hê!
Hantie V - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Raka Cottage se terugvoer
Hentie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ja, ons het dieselfde gesê, voel soos familie!
James D - Okt 2019
Algehele gradering
My verblyf was uit die boonste rakke.
Amanda R - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, privaat, uitstekende oornagverblyf.
Raka Cottage se terugvoer
Amanda, ek is so jammer ek het jul gemis. My man was dierbaar om al die "opdragte" so getrou uit te voer. Ek hoop om jul op 'n volgende geleentheid te ontmoet. Groete, Norah.
Connie J - Aug 2019
Algehele gradering
Veilig met als wat jy nodig het, kan dit beslis aanbeveel!
Paul H - Aug 2019
Algehele gradering
Verfrissend.
Raka Cottage se terugvoer
Baie dankie Paul!
Andre L - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon, uiters gasvrye verblyf.
Harry N - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was op die hande gedra, baie dankie sal definitief weer kom.
Isabella Hope B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie privaat en goed toegerus.
Monique B - Apr 2019
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wow, wow, wow.
Beveel sterk aan om by Raka Cottage te bly, vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons soos koninklikes hanteer. Die huisie was mooi en skoon en al die bome wat die plek omring het werklik 'n ontspannende atmosfeer geskep. Vars vrugte daagliks en 'n muesli- en jogurtontbyt met sap. Norah was 'n ware hulp toe ons spesifieke winkels moes kry en elke keer het ons teruggekeer na 'n klein sjokolade op ons kussings. Norah, ons sal jou beslis weer sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bennie S - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom