Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Lambertsbaai

Raston Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Jessica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ontspannend en rustig. Heerlik gebly en naby alles. Meer belangrik, baie vriendelike gasvrou! Cora laat mens absoluut tuis en welkom voel. Sal beslis weer gaan draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla A
1 nag
5.0
Des 2025

Behulpsaam, vriendelik, netjies. Die diens was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie mooi gehelp met eetplekke en aktiwiteite, asook 'n goeie nagrus gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi daar Baie dankie vir u terugvoer. Ons het dit geniet om u te kon huisves gedurende die vakansietydperk. Ons het ons geselskap in die laatmiddag net so geniet. Ons sien daarna uit om u weer te kan huisves wanneer u Lambertsbaai toe kom. Vriendelike groete Die Raston Span

Naheama K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs en 'n veilige, rustige omgewing. Ons was vriendelik ontvang en het 'n rustige oornagtydperk gehad by die gastehuis. Ongelukkig is daar geen yskas in die slaapkamers beskikbaar nie, asook air-conditioning geriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi daar Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om u te kon huisves. Rakende die yskas, dit is op ons "Bucket List" om in die kamers by te voeg hierdie jaar (2026) as deel van die aanhoudende opgraderingsproses. Rakende die "Air-condition", het ons 'n staanwaaier in elke kamer beskikbaar soos aangedui met bespreking. Vriendelike groete Die Raston Span

Raylanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Dit was ongelooflik lekker om by Raston Guest House te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi daar Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te kon huisves en sien daarna uit om julle weer te kan huisves wanneer julle deur Lambertsbaai toer. Vriendelike groete Die Raston Span

Chris H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasies. Baie lekker en rustig oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Chris Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te huisves en ons gesprek oor die muur Ons sien daarna uit om julle weer te kan huisves in die toekoms. Die Raston span

Trudie R
1 nag
5.0
Aug 2025

Gasvry, vriendelik en lekker rustig met see geluide in die agtergrond. Ek het oorgeslaap in 'n reis na Namakwa se blomme. Baie gasvry ontvang, alles in die vertrek is uitgewys (bv. ligte, hulpboeke met inligting van restaurante, ens.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Trudie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om jou te huisves en sien daarna uit om jou in die toekoms weer te kan huisves. Die Raston span.

Minnie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker, veilig, vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt. Sal graag weer daar tuisgaan. Sal Raston enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Minnie Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te kon huisves en so ook die gesprek met ontbyt Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te kan huisves. Die Raston Span

Alana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie aangenaam gebly, dit is baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Alana Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te kon huisves. Ons streef daarna om die Gastehuis skoon en netjies te behou en elke Gas welkom te laat voel. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Die Raston Span

Kristin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful, quiet, accommodating, clean. Lovely weekend stay. We were in town for a wedding. Staff were very welcoming and accommodating. The place was clean and spacious. We had everything we needed for our short stay. Also in a very good location, nearby everything. Would definitely stay there again next time we're in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Kristin Thank you for your feedback. We enjoyed hosting you for the wedding and strive to make all our guests feel welcome and at home. We look forward to hosting you in future. Kind regards The Raston Team

Jacques Labuschagne L
1 nag
4.8
Sep 2025

Lekker. Ja, baie lekker. Die kussing was net 'n bietjie te hard volgens my smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Raston Guest House
Hi daar Baie dankie vir jou terugvoer. Rakende die kussings, ons het splinter nuwe kussings in die kamer. Jammer vir die ongerief. Ons sien daarna uit om jou weer te kan huisves. Vriendelike groete Die Raston Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091e750aa09e7bb3e1b76bde6467c17500a8a149b6db8a62477c65fbdf78cd0d349064cf270b4c5866577193b0f3e2bbc136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.092395902236 18.31028989203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang