LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raston Guest House | LekkeSlaap
+25

Raston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, geleë.

Die gastehuis spog met 5 elegante kamers met en suite-badkamers, en ons nuutste toevoeging tot die gastehuis is 2 ten volle toegeruste selfsorg-eenhede.

Die gastehuis se houtvloere en Victoriaanse interieur bied 'n warm en knus gevoel en sal sorg dat gaste welkom voel.

Vanuit die eetkamer kyk jy oor die verhitte swembad wat omring is deur palmbome. Daar is ook 'n braaiplek buite en gaste sal heerlik om die vuur kan ontspan. Kom geniet 'n lekker drankie met sonsondergang, of sit bloot net en herlaai jou batterye.

Ons kamers is baie gemaklik en sal sorg dat gaste 'n goeie nagrus geniet en vars opstaan in die oggend.

Elke kamer het 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, radiowekker, handdoeke en gemaklike sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 87 resensies vir Raston Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raston Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNGI0M2NlLTk4ODAtNGM2Ni05M2Q2LWQyZmM1YzdkYjhkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 87 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.092407263971 18.310402544809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!