+15
Selfsorg in Oudtshoorn

Ravenscliff White House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Eddie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Prag plekkie in die hartjie van Oudtshoorn. Pragtige verblyf gehad met die vriendelikste eienaars. Leon het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die huis is baie netjies en skoon en sal enige tyd weer daar bly. Leon het 'n fantastiese tuin voor die huis waar jy heerlik kan smul aan die vars geplukte vrugte. Wonderlike ervaring. Baie dankie Leon. Dit was heerlik om daar te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing and quiet. Stay was very satisfying with it. Owner involvement and personal interaction were good. The place was clean and had a relaxing atmosphere; I will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Godfrey, thank you for your beautiful review. You're excellent guests; it was a privilege meeting and having you at Ravenscliff. Enjoy a Merry Christmas and a Happy New Year.

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Place was amazing and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Karen, thank you for your special beautiful review. You're excellent guests and it was a privilege meeting and having you at Ravenscliff. Looking forward to your next stay.

Carin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Baie vriendelike gasheer. Lieflike stoep vir kuier met 'n mooi uitsig. Goed ingerig en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Carin, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Julle is uitstekende gaste en dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer en ontmoet. Sien uit om julle weer hier te ontvang.

Petrus M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2026

Groot. Warm. Netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Moenie dat die ligging jou afskrik nie. Leon is 'n hartlike mens en ons was warm ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Petrus, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Sien uit na 'n volgende bespreking.

Ronel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker en ontspannend. Dit was 'n baie aangename verrassing om hierdie juweel raak te loop. Die stoep is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Ronel, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons sien definitief daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Jansen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Amazing. Quiet, spacious home well worth the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Jansen, thank you for your beautiful review. You're excellent guests to accommodate. Friendly and respectful. Neat and tidy. Looking forward to having you here again.

Lizelle S
1 nag
5.0
Mei 2024

Karoo droomhuis. Dit is ons derde verblyf by Ravenscliff en ons sien klaar uit na die volgende keer. Pragtig, ruim, rustig, veilig en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Lizelle, baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Karin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Very pleasant stay. Very interesting house, beautiful views and friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Karin, thank you for your beautiful review. It's a privilege meeting you and having you here. You're excellent guests to accommodate and we loved having you here.

Terance F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Well worth it and will use the place again. The room was spacious and very clean. It was excellent value for money and the host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon Botha
Ravenscliff White House
Terance, thank you for your beautiful review. It was a privilege having you at Ravenscliff. Looking forward to your next stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Botha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek

9 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08411e25bd4da75cb1d6d911894b2099fcc4e99b23cb5dbf9fa1b84ece6ff3d6f2eaa1ec2abfb7c7dd45dfc8485870af062e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 9 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589984594066 22.211696257554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang