Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff White House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ravenscliff White House bied 'n wegbreek met 'n outentieke Klein-Karoo-bekoring in Oudtshoorn. Hierdie ruim tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste en is perfek vir gesinne of klein groepe vriende. Die sentrale ligging verseker maklike toegang tot plaaslike restaurante, winkels en toeriste-aantrekkings.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Albei slaapkamers lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n buitebraai-area wat pragtige uitsigte oor die dorp en asemrowende Klein-Karoo-sonsondergange bied.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, potte, panne, breekware, eetgerei en ander toebehore toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en groot vensters wat pragtige uitsigte bied. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n TV met stroomdienste is ook beskikbaar, maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik.

Die verblyf het 'n ruim, omheinde tuin. Ravenscliff White House is ook troeteldiervriendelik en het genoeg plek vir diere om vrylik rond te loop. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ravenscliff White House sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ravenscliff White House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Botha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Ligging

  • Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ravenscliff White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08411e25bd4da75cb1d6d911894b2099fcc4e99b23cb5dbf9fa1b84ece6ff3d6f2eaa1ec2abfb7c7dd45dfc8485870af062e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 9 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589984594066 22.211696257554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem