4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 486 Villiers Street, Cnr Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rebecca se Kothuis is 'n karaktervolle selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Clarens in die Vrystaat. Rebecca se Kothuis is toegerus met Oregon-dennehout-toebehore en kwaliteit meubels, wat 'n gesellige wegbreek bied.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bevat 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis spog met 'n kontemporêre Skandinawiese tuinstort, kompleet met toilet en wasbak, wat verhit en met hout uitgevoer is vir daardie ekstra tikkie pret.
Gedurende die koue wintermaande is die tuinstort afgeskakel. Daar is egter 'n volledige badkamer binne die kothuis, toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die mooi buitepatio is beskut en goed belig, ideaal vir ontspanne braai in die kraakvars bergaande. Onderdakparkering en pragtige uitsigte rond die prentjie af.
Die Kothuis staan op sy eie met 'n volledig en veilig omheinde tuin. Die parkering is van die straat af en onderdak, en daar is veilige elektroniese hekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 486 Villiers Street, Cnr Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Rebecca's Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
486 Villiers Street, Cnr Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang