+25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Josef D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rus vir die siel. Rustig, stil plaas - bosomgewing. Het die skoon natuur saam met die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucilla F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties! Dit was 'n fantastiese naweek. Alle benodighede is in die huis. Niks het geskort nie. Ons sal dit definitief in gedagte hou vir 'n volgende groep wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Spacious. Had everything we needed. Lovely holiday home. Kids loved the fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2026

Awesome weekend away with the kids. Awesome weekend away with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jun 2026

Mans het lekker gefish, maar 'n baie onveilige oewer wat nie lyk soos die foto. Die plek is voorwaar waarde vir geld, veral as jy in 'n groot groep gaan, en alles is heel gemaklik. Die oewer lyk egter glad nie soos die fotos wys nie, en die fotos is heel moontlik oud. Dit is ook baie onveilig, so as jy kinders saamvat, sal jy hulle maar fyn moet dophou. Daar is etlike goedjies in die huis wat instandhoudingswerk benodig, met die opwasbakke se uitlaatpyp wat lek, en stortdeure wat gebroke is en vervang is met stortgordyne. Alles is werkbaar en mens kan wel oor die weg kom, maar wil nie sukkel met goed wat nie behoorlik werk nie. Daar is geen WiFi nie en wees voorbereid dat daar geen MTN opvangs is nie. Ook werkbaar as jy op 'n ander netwerk is. Die pooltafel werk, maar daar is net 1 kort stokkie om mee te speel, en die pizza oondjie rook die plek uit, so die koorsteen werk nie soos dit moet nie. Ons het nietemin steeds lekker gebly en lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Highly recommended. The location is well away from all towns and cities, but near enough in an emergency. The road is okay but could be a problem during the rainy season and could do with some engineering for that. The house is beautiful and well kept. The Free State cold is no match for the thoughtful design and amenities provided. For us, a large family, this place was perfect. Our stay was so good we wished we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Ann D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Hemel tussen die berge en die rivier. Stukkie hemel tussen die berge en die rivier. Sal enige dag teruggaan! Die huis was ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike kwaliteit gesinstyd. Ons het heerlik gerus langs die stil waters. Daar is alles wat 'n mens benodig en nog meer. Plek vir die siel om te rus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome. Awesome and relaxing, fishing was excellent and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie B
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Rustigheid en klamte in die natuur. Lekker kuiertjie tyd saam met familie en vriende, lekker gehengel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c43dac34e6fb567e7e50944468539a0c3f3e73fc03b2a517887d0550bbb7a8564e8357fcba160ae17d67bc2948ae7c96033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 45 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang