LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebokkop | LekkeSlaap
+33

Rebokkop

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Rebokkop
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rosemarie G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie G

Awesome! Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Janine is 'n kosbare gasvrou, sy het ons met soveel tegemoetgekom - baie dankie vir jou! Die plek is mooi en netjies, skoon en alles wat jy dalk vergeet het is daar. Ons het heerlik pizza gebak en vleis gebraai - geriewe is goed ingerig.

Rebokkop's terugvoer

Goeie môre Rosemarie,

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Janine.

Rebokkop
Dawn S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn S

Very functional house, beautiful, relaxing setting.

We only spent 2 nights at Rebokkop and were sorry we had not booked another night. We loved the pizzaoven. The only thing missing was a mirror in the bedroom and perhaps in mid summer a splash pool would be lovely. But we had a lovely weekend there.

Jd D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd D
Saam met vriende

Baie lekker!

Die plekkie bevat omtrent alles wat jy sal benodig, sal definitief weer wil gaan en 'n paar stokke vat!

Yolanda A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreekplek.

Top 10 plek om te gaan rus saam vriende/familie. Daar is visvanggeriewe wat vreeslik skoon is, speelkamp om kinders besig te hou, groot grasperk vir kinders om te speel. Skoon met alles in die kombuis wat 'n vrou nodig kan kry. Dit is rerig 'n awesome plek om te gaan rus en weg te wees van als af.

Daniël T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte wat jou na vrede vat.

Die mooiste, rustigeste ervaring - mooi omgewing, absolute stilte. Ontsettende goeie diens met die mooiste blyplek.

Zella N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zella N
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf gewees en rustige omgewing.

Ideaal vir ons gewees wat van die besige stadslewe wou wegbreek. Omring deur die natuur en vreedsame rustige stilte.

Inge M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M
Saam met vriende

Rustige visvangnaweek by die Vaal.

'n Groep vriende was lus vir 'n bietjie wegkom uit die stad, stilte en visvang. Ons wou by 'n huisie naby die Vaalrivier bly sodat ons kon gesellig saam braai saam met die kinders. Rebokkop was alles wat ons gesoek het. Stil, rustig, netjies en die vis het gebyt. Janine was uitstekend. Ons sal graag weer terug gaan.

Chrisna V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna V
Saam met vriende

Pragtige en stil plek - heerlike wegkom uit die stad!

Baie stil en rustige naweek weg uit die stad! Sal beslis weer gaan.

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746f90a51c53722f88f7cab23c66a17c115ef5f91e045080c00c8c26eca65ae21a2cd239706fda02e964aa1092ff407ae502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag(plek vir 12) 8 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!