LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebokkop | LekkeSlaap
+33

Rebokkop

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Rebokkop is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis op die oewer van die Vaalrivier. Die plaas is net 'n kort ent se ry vanaf Vredefort.

Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -onthaalarea. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamers het elk 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Die stoep het 'n uitsig oor die rivier, braaigeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n speletjieskamer vir kinders en 'n pizza-oond.

Rebokkop is 'n 11 hektaar-plaas op die oewer van die Vaalrivier in die hartjie van die Vredefortkoepel, wat een van Suid-Afrika se 9 Wêrelderfenisgebiede is. Die Vredefortkoepel is een van die oudste en grootste kraters op aarde. 'n Meteoriet so groot soos Tafelberg het die aarde hier 2025 miljoen jaar gelede getref en 'n groot krater gevorm. Wat oor is van die oorspronklike krater, word die Vredefortkoepel genoem.

Omdat dit 'n wêrelderfenisgebied is, is dit belangrik om te onthou dat die natuur, fauna en flora glad nie versteur mag word nie. Daarom moet besoekers aan Rebokkop die omgewing respekteer en help om dit te bewaar.

Gaste kan visvang, bergfietsry, voetslaan, perdry en rotsklim in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Rebokkop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Rebokkop
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Rebokkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746f90a51c53722f88f7cab23c66a17c115ef5f91e045080c00c8c26eca65ae21a2cd239706fda02e964aa1092ff407ae502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag(plek vir 8) 8 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!