12 gaste
6 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rebokkop is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis op die oewer van die Vaalrivier. Die plaas is net 'n kort ent se ry vanaf Vredefort.
Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea, en 'n kombuis. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamers het elk 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, pizza-oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het 'n uitsig oor die rivier, braaigeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n speletjieskamer vir kinders.
Gaste kan visvang, bergfietsry, voetslaan, perdry en rotsklim in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
- Gaste dink Rebokkop het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang