+27
Selfsorg in George

Red Gate Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 30 Jun 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë. Hierdie eenheid is perfek vir die enkelreisiger of vir 'n paartjie. Die geriewe maak nie voorsiening vir ekstra kuiergaste nie. Benut gerus die mooie Tuinroete om saam met vriende te kuier!

Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëlkas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV en 'n haardroër.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele.

Die hele perseel is omhein en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerdehek beskikbaar.

Red Gate Cottage is sowat 4 km vanaf Mediclinic George en 400 m vanaf 'n GoGeorge-bushalte geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nickey O
Besigheidsreis
5.0
Beslis waarde vir geld! Defnitief 'n 10/10. Netheid puik. Privaatheid puik. Gasheer/gasvrou ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Ek het baie lekker g...
Sien meer
Jun 2026
Ross D
Besigheidsreis
5.0
A great spot and the cats make it better. Just what is needed for a quick business trip. The only unexpected surprise was not getting a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Marishyn P
Gesin met tieners
5.0
It was awesome. I enjoyed the quietness; it was very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marita J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie veilig. Baie skoon en netjies. Ons het weereens ons verblyf daar geniet en sal beslis weer daar oorslaap.
Mrt 2025
Danny W
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant, comfortable, enjoyable, relaxing. Very comfortable. The hosts were extremely helpful and gave us good advice on travelling ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Gate Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
10 % AF
R720 R648
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R720
10 % AF
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R720
10 % AF
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Bespreek

93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3731a7a423e9b3792770a489b3dd6b8cb785e4178fe9d6704035f36175e8e1f94e7bd558171f3ff0d01c55a44a0c36da1ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 93 Palgrave Street Dormehlsdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.969010510752 22.445952017197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang