LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Gate Cottage | LekkeSlaap
+20

Red Gate Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Red Gate Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronelle J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is aangename eienaars en die ligging is goed geleë.

Ons is hartlik ontvang en die eienaars het elke dag seker gemaak ons is gemaklik en alles nog reg. Hulle het ons ook vroegtydig laat weet van die "loadshedding" sodat ons nie ongerief mag ondervind nie. Ek sal graag weer daar oorslaap.

Red Gate Cottage's terugvoer

Ons sien daarna uit om julle weer by The Red Gate te ontvang, Ronelle!
Dankie vir die perfekte kondisie waarin julle ons eenheid agter gelaat het.

Red Gate Cottage
Marilene W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Vriendelike diens, pragtige eenheid en die tuin is 'n ekstra bonus om te sit met n boek en te ontspan.

Letasha A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en 'n onglooflike mooi akkommadasie.

Die plek is netjies en dit is 'n baie rustige plekkie en omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou sommer welkom voel. Alles wat 'n mens sal nodig hê is reeds beskikbaar in hierdie plekkie.

Adrian F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for an overnight stay.

Spacious accommodation, which perfectly suited our needs - we needed to do some zoom calls before leaving in the morning and could do so from the separate bedroom and lounge. The most comfortable bed we've ever slept in. Lovely and quiet area.

Cornelle Y - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great privacy provided, very friendly hosts. Very near to restaurants and shops.

Hosts even had first aid kit, which we had to use, very helpful. Offered help via packaging when they heard we were there to pack up my mom's furniture.

Red Gate Cottage's terugvoer

Thank you for your beautiful review, Cornelle. It was only a pleasure to help and accommodate you.
You are always welcome!

Red Gate Cottage
Marita J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Pieter en Anli, baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal beslis weer by julle baie netjiese, rustige plekkie kom oorbly.

Christo B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Verblyf was baie netjies en veilig om te bly.

Was vriendelik ontvang en alles was in orde.

Zinta L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully neat.

We had a lovely one night stay. Hosts are friendly and helpful. Thank you so much.

Red Gate Cottage's terugvoer

It was a big pleasure to host your parents, Zinta. We are looking forward to welcome them again.
Thank you for the perfect condition in which our apartment was left.
Anli

Red Gate Cottage
Liesbeth S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie aangename verblyf.

Sal beslis weer gebruik. Alles was puik, baie netjies en heerlike, ruim vertrekke.

Charlie G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie G
Gesin met tieners

Ons het dit geniet.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was netjies, skoon en gerieflik. Veilige area. Dankie Anli vir u gasvryheid.

Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gemaklike verblyf.

Heerlike verblyf naby aan alles in George.

Red Gate Cottage's terugvoer

Dit was net 'n voorreg om vir julle te ontvang!
Ons is baie trots op The Red Gate Suite en sien daarna uit om julle gou weer te ontvang.
Dankie vir die baie netjiese toestand waarin julle ons eenheid agtergelaat het.
Groete uit die Suid-Kaap!
Anli & Pieter

Red Gate Cottage
Haylene D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Ons was vreeslik vriendelik ontvang deur Anli. Die eenheid is lekker uitgelê en werk goed, 2 aparte kamers en 'n badkamer met bad-stort om te deel. Die eenheid was spotless en lekker ruim. 'n Goeie bed en vars beddegoed is vir my die cherry op die koek. Veilige parkering vir voertuig en verder sommer net 'n lekker gemaklike plekkie om by oor te bly. Mens het niks meer nodig nie!

Red Gate Cottage's terugvoer

Dit was nét lekker om julle te ontmoet en in ons eenheid te ontvang, Haylene! Dankie vir die foutlose toestand waarin julle die plek agter gelaat het. Ons verwelkom julle graag weer.
Feestelike groete

Red Gate Cottage
Virgil J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil J

Baie mooi ingerig in 'n rustige buurt.

Die eienaars van die woonstel het ons baie goed ontvang en verwelkom, ek sal enige tyd weer daar gaan bly, ek wil ook net die eienaars bedank vir die tyd wat ons daar kon bly. Alles van die beste vorentoe.

Red Gate Cottage's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die pragtige kondisie waarin julle ons eenheid gelos het. Kom kuier gou weer!

Red Gate Cottage
Sandi A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi A
Enkelreisiger

Excellent, lovely accommodation.

This was a really fantastic place, home away from home, and the filter coffee was the cherry on top. If I ever have to travel to George again, this will be my first choice! Thank you so much, Anli!

Red Gate Cottage's terugvoer

It was only a please hosting Sandi!
Thank you for the neat condition in which you left our unit.
We are looking forward to welcome you soon!

Red Gate Cottage
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbef78d68f06cef1d5af34c5266b59b50e32115cbc19ad9921910e31f8d1903f1ac915214eca0f9109bf7461336c9e46db40a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 93 Palgrave Street Dormehlsdrift 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -33.969010510752 22.445952017197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!