LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Gate Cottage | LekkeSlaap
+20

Red Gate Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë.

Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëlkas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV en 'n haardroër.

Die hele perseel is omhein en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerdehek beskikbaar.

Red Gate Cottage is sowat 4 km vanaf Mediclinic George en 400 m vanaf 'n GoGeorge-bushalte geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Gate Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Red Gate Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Gate Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbef78d68f06cef1d5af34c5266b59b50e32115cbc19ad9921910e31f8d1903f1ac915214eca0f9109bf7461336c9e46db40a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 93 Palgrave Street Dormehlsdrift 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -33.969010510752 22.445952017197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!