+52
Selfsorg in Colesberg

Reivilo Karoo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tarina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, veilig, rustig. Dit was rus vir ons siele. Die Karoo het maar net sy eie bekoring en die blyplek het ook daarby bygedra. Die sterre voel tasbaar naby. Die gasheer is baie besorg en ons is soos B&B's behandel. Dankie tog ons was nie net vir een slapie daar nie! Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shouneez W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. The host is really hospitable and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus na 'n lang rit. Mooiste sonsondergang en sterre gesien. Baie lekker gewees in 'n rustige omgewing op die plaas. Wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Baie, baie lekker. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almé S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Peaceful and beautiful. It was a lovely stay. Peaceful and beautiful, blending in with nature. The braai packs were very delicious. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beatrix S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Puik gasvryheid, lieflike verblyf. Lieflike verblyf, uitstekende gasvryheid, goed toegerus met goeie koffie en braaivleisvuur gepak vir net aansteek! Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Pragtige Karoo en heerlike Karoo gasvryheid! Louw is die ideale gasheer en niks is vir hom te veel moeite nie. Vars melk en plaasbotter in die yskas asook varsgebakte roosterkoek saam die braaivleis wat bestel is. Heerlike verblyf met alles wat jy nodig het! Pragtig en modern.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Elke oomblik geniet. Perfekte oornagverblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04801120ba4b7dab9b74d8a7ea9d6aaa2b7d34b70f5e478e6bbe987192eeae0e023ac1e082648ec82b03a1ada8a8c751b3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Reivilo Karoo Morgenwacht Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.885372316544 24.861389389178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang