6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Blair Lane, Monte Serino, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Relax on Blair is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang in Somerset-Wes wat slaapplek vir 6 gaste bied.
Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leef area. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea bevat 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sentrale eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n binnebraai met 'n klein balkon. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met ander gaste wat in die cottage bly wat 2 persone in bly, 'n pragtige tuin, 'n Weber-braai en veilige parkeerplek agter n remote hek vir 2 motors. Die eiendom is naby nabygeleë winkels, wynplase en restaurante.
Die gaste het hul eie ingang. Die eienaars woon op die grond verdieping met hul eie ingang agter die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Blair Lane, Monte Serino, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Relax on Blair het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Blair Lane, Monte Serino, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang