Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax on Blair

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Relax on Blair is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die grondverdieping is vir die eienaar se gebruik, terwyl die eerste verdieping, tuin en swembad in geheel vir die gebruik van gaste is.

Die eenheid geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n tafel vir 8 gaste. Die leefarea het 'n binnebraai en 'n see-uitsig. Gratis WiFi word voorsien.

Verder is daar 'n swembad, tuin, Weber-braai en veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Relax on Blair is naby winkelsentrums, wynplase en restaurantte.

Slaapplek

’n Bespreking by Relax on Blair sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Relax on Blair
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 5

Ligging

  • Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax on Blair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1780582d8aebe8899b902243601bbde70d78a4f3fdfa68265b296219cece9bf4cbba2c17b29cc0112f7bd172a9ae309fa6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 2 Blair Lane Monte Serino 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061502743498 18.837238736118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem